Leer my lees Vlak R: Boekpak 9781776350261
R480.00 ISBN: 9781776350261KABV Curriculum Grade Graad R School Textbooks, New & Used Books. Cambrilearn.
Showing 1–50 of 52 resultsSorted by popularity

KABV Curriculum Grade Graad R School Textbooks, New & Used Books. Cambrilearn.

CAPS Curriculum Grade 3 School Textbooks, New & Used Books. Cambrilearn.

KABV Curriculum Grade Graad 1 School Textbooks, New & Used Books. Cambrilearn.

KABV Curriculum Grade Graad 3 School Textbooks, New & Used Books. Cambrilearn.

Rikus se ouma is anders as ander oumas. Sy het haar eie rockgroep, haar hare is groen gekleur en sy slaan ’n rol in ’n splinternuwe fliek los. Maar ’n filmstel kan soms ’n gevaarlike plek wees … Sal Rikus uit die kloue van ’n gevaarlike skurk kan ontsnap – en Ouma se loopbaan as…

CAPS Curriculum Grade 2 School Textbooks, New & Used Books. Tippie .

Mia haat wiskunde. Sy hou nie van optelsomme nie en sy hou nie van aftreksomme nie. Vermenigvuldigsomme gee haar hoofpyn en sy verstaan nie deelsomme nie. Haar aaklige wiskunde-onderwyser, meneer Vermaak, sê nie eers More, klas soos die ander onderwysers nie. Hy sê net: Vandag maak ek MAALVLEIS van die een wie se wiskunde nie…

KABV Curriculum Grade Graad 3 School Textbooks, New & Used Books. Cambrilearn.

Zackie en Vincent sien baie uit na die rugbytoer. Selfs al speel hulle nie vir die A-span nie. En selfs al dra hulle span se afrigter lipstiffie! Maar dan word die rugbytoer afgestel, en almal dink dis Zackie se skuld …

Suzie is mal oor hare. Nog voordat sy kon praat, kon sy al ‘n poniestert maak. Wanneer sy eendag groot is, wil sy ‘n haarkapper word. Sy hou van haar pa se netjiese kuif. Sy hou daarvan om haar ma se lang hare te kam. Sy hou van haar boetie se borselkop. Sy hou van…

Hy’s rof en onbeskof … en hy is Zander se persoonlike lyfwag! Zander het nog nooit tevore iets gewen nie. Daarom is hy heeltemal uit die veld geslaan toe hy die GROOT PRYS in ’n kompetisie wen: ’n regte egte … ROFSTOEIER! Die stoeier se naam is Max die Masjien. Hy is rof en onbeskof….

ISBN 9781776353170 Skrywer(s): Zinelda McDonald (Illustreerder) Jose Palmer & Reinette Lombard Hierdie vrolik geïllustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan drieletterwoorde bekend. Daar is tien boekies in die reeks. Afgesien van die prettige storie en illustrasies, bevat elke boekie ook ’n woordeskatlys, ’n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en ’n bladsy met “voltooi…

Learn to Read with Tippie the Elephant! The LEARN TO READ series is not only fun to read, it also promotes vocabulary and reading comprehension. Tippie now has his own curriculum set for interactive PLAYING, LEARNING and DISCOVERING. This curriculum set includes the following content from the first ten books in the Leer my lees…

Kom kuier saam met Bennie en Jenny in professor Fungus se laboratorium en maak van nader kennis met zombie-tamaties, ’n klomp vreesaanjaende visse, ’n skrikwekkende monster wat die Snotzilla genoem word … en beleef ’n asemrowende miniatuur-avontuur. Vyf fantastiese Professor Fungus-stories in een boek!

Cowboy Koekemoer en sy getroue kameelperd, Shorty, is terug. Hulle is gereed om enige probleem op te los – al is dit tydens hulle vakansie. Kaptein Superkoos het ‘n probleem wanneer niemand meer na die strand gaan waar hy sy kokosneute verkoop nie. Cowboy Koekemoer en Shorty vat die soutwatergogga vas om vir Kaptein Superkoos…

Om wiskunde saam met Tippie die olifant te leer is maklik! “Tippie doen wiskunde” bied ‘n prettige en unieke manier om om geletterdheidsvaardighede te bemeester. Die Vlak 3 Wiskunde-reeks bou voort op die voorafgaande kennis van Vlak 2, wat verder die grondslag van wiskundige geletterdheid verbeter. Vlak 3 bied kinders die geleentheid om verskeie vaardighede…

Leer speel-speel saam met Tippie die olifant en ontdek basiese wiskunde beginsels in elke boekie. Die Tippie doen wiskunde Vlak R-reeks fokus op die boustene van wiskundige geletterdheid en gee aan jong kinders die geleentheid om verskeie vaardighede te leer en toe te pas binne spesifieke Tippie-temas. Konsepte ingesluit in hierdie reeks is, getalbegrip 1 – 10, vorms en grootte….

Tippie doen wiskunde is unieke en prettige manier om wiskunde te bemeester. Die Vlak 2 Wiskunde reeks fokus op die voorkennis van Vlak 1 en bou verder op die boustene van wiskundige geletterdheid. Vlak 2 bied kinders die geleentheid om verskeie vaardighede te leer en toe te pas binne spesifieke Tippie temas. Tippie doen wiskunde…

ISBN 9780639602332 Skrywer(s): Zinelda McDonald (Illustreerder) Jose Palmer & Reinette Lombard DIE BOEKSTEL. Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Die LEER MY LEES-reeks is nie net pret om te lees nie, dit bevorder ook woordeskat en leesbegrip. Elke boek bevat ’n woordeskatlys, ’n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en ’n…

Wat sal jy doen as ‘n boelie jou goudvis in die skool se toilet afspoel? Dit is presies wat met Dennis gebeur. Gelukkig kry hy sy goudvis terug. Maar iets is nie reg nie … Daar wag ‘n GROOT skok op die hele skool toe Dennis se goudvis begin groei en groei en GROEI! Kort…

Wie gaan die MONSTER-MELKSKOMMEL tem? Dit is SKOOLVAKANSIE! Zackie en Vincent gaan sommer hope pret hê! Hulle gaan swem, skaatsplank ry in die parkie en met hulle watergewere speel. Maar soos gewoonlik is Anton die boelie ook in die omtrek. En hierdie keer het hy iemand wat hom gaan help om Zackie-hulle se pret te…

Die oorspronklike Zackie Mostert-reeks het reeds duisende aanhangers – en nou is daar ook ‘n leesreeks, perfek vir beginnerlesers. Elke boek bevat helder volkleurillustrasies en maklik verstaanbare teks wat die prettige stories vir jong lesers toeganklik maak. Zackie se avonture saam met sy hond, Frankenstein, sy beste vriend, Vincent, die moeilikheidmaker Anton en die kwaai…

Ligte, kamera … AKSIE! Zackie en Vincent is BAIE opgewonde! Hulle gunsteling-aksieheld maak ‘n SPLINTERNUWE FLIEK. En die vervaardigers soek jong akteurs om daarin te speel! Zackie en Vincent kan nie wag om vir ‘n OUDISIE te gaan nie. Maar Anton wil ook graag ‘n rol in die fliek hê. Anton is die grootste BOELIE,…

Hierdie reeks, bestaande uit ses titels, bevat al die regte bestanddele vir ’n opwindende leeservaring: magiese diere, monsters, avontuur en raaisels wat opgelos word met behulp van wetenskaplike eksperimente. In haar avonture word Zinzi bygestaan deur haar getroue kat, Saffraan. Elke meisie het immers ’n kat vir goeie raad nodig! ’n Groot sneeustorm veroorsaak baie…

Hierdie reeks, bestaande uit ses titels, bevat al die regte bestanddele vir ’n opwindende leeservaring: magiese diere, monsters, avontuur en raaisels wat opgelos word met behulp van wetenskaplike eksperimente. In haar avonture word Zinzi bygestaan deur haar getroue kat, Saffraan. Elke meisie het immers ’n kat vir goeie raad nodig! In die eerste boek van…

’n Wilde wragtig genaamd Wilde Wikus Het daar ’n zombie-virus uitgebreek? Is ruimtewesens besig om die aarde aan te val? Het iemand ’n hele weermag ninja-robotte losgelaat? Of waarom wil Wikus se beste maat, Rico, dan skielik nie meer Vrydagmiddag by hom kom kuier nie? Die waarheid is nog erger as zombies, ruimtewesens of ninja-robotte….

Is jy gereed vir ’n middernagfees? Vampiere, weerwolwe, ‘n zombie-poedel, besoekers uit die buitenste ruim, ‘n monstertoilet … Dit is net ‘n paar van die vreemde en vreeslike goed op die spyskaart in hierdie heerlike bibberboek!

Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geïllustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan klanke soos “eu”, “ie” en “ou” bekend. Elke boek in die reeks bevat: ’n kort, eenvoudige en prettige storie wat gemik is op die ontwikkeling van leesvaardighede vir beginners; helder, kindervriendelik illustrasies; ’n woordeskatlys, ’n lys met die enkelvoud,…

Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geïllustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan eenvoudige klanke bekend en is baie gewild.

Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geïllustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan eenvoudige klanke bekend en is baie gewild.

Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geïllustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan drieletterwoorde bekend.

Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geïllustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan drieletterwoorde bekend. Daar is agt boekies in die reeks. Afgesien van die prettige storie en illustrasies, bevat elke boekie ook ’n woordeskatlys, ’n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en ’n bladsy met “voltooi die sinne” gebaseer…

Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geïllustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan drieletterwoorde bekend.

Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geïllustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan drieletterwoorde bekend.
No products in the cart.