Showing 1–50 of 93 results
-

R160.00 – R230.00Price range: R160.00 through R230.00
ISBN: 9780799373967Marnus is moeg daarvoor om in sy twee broers se skadu te leef. Maar toe ’n meisie genaamd Leila hom een oggend vra om ’n petisie teken, is dit die begin van ’n onverwagse avontuur. Marnus beland saam met Leila bo in ’n boom in ’n desperate poging om te keer dat dit afgekap word….
-

R45.00 – R73.95Price range: R45.00 through R73.95
ISBN: 9780853203872
-

R130.00
ISBN: 9780799341430
-

R160.00
ISBN: 9781776251315
-

R120.00 – R195.00Price range: R120.00 through R195.00
ISBN: 9780624057482‘n Ekologiese ramp tref die aarde: alge begin die oseane oorgroei en bedreig alle lewe in die see. Terwyl Anna se ouers probeer uitvind wat dit veroorsaak het, en hoe om dit te keer, stel Anna net in een ding belang: n antieke dolk wat sy in die see gevind het. Sy glo dit het…
-

R170.00
ISBN: 9780799351194Nico se pa is ‘n uitvinder. Hy het al baie vreemde dinge ontwerp… Haarjel wat van kleur verander. ‘n Stoel wat jou kielie as jy aan die slaap raak. Selfs sandale wat jou toonnaels knip! Maar sy nuutste uitvinding is die heel beste. Dis ‘n regte, egte robot! Bertie Blikbrein kan praat, somme doen en…
-

R140.00
ISBN: 9780799395945Toe Jana haar oë oopmaak, weet sy sommer … vandag gaan ’n BLOU MAANDAG wees! Dit lyk asof ’n tornado haar hare getref het. Die hamster het haar huiswerk opgeëet. Daar is aspersies in haar kosblik. En dit is háár skuld dat die hele skool glo haar beste vriendin se kop is vol grillerige goggas!…
-

R103.95
ISBN: 9781776251988Synopsis Wat doen ’n mens met duisend blikkies boeliebief? Het jou oupa se neushare al die voorblad van die koerant gehaal? Hoe lyk ’n verliefde volstruis? Wat kan jy alles met die skoolhoof se hartjie-onderbroek aanvang? Hierdie boek bevat sewe snaakse stories wat jou gaan laat skater, skree of snork van die lag!
-
Sale!

R185.00 Original price was: R185.00.R50.00Current price is: R50.00.
ISBN: 9781485900238About the book: Met die aanbreek van die nuwe skooljaar, is Greg ywerig om die afgelope drie maande agter hom te sit… veral een insident. Wat jy ook al doen, moenie vir Greg Heffley vra hoe hy sy vakansie spandeer het nie, want hy wil definitief nie daaroor praat nie. Ongelukkig weet Greg se ouer…
-

R165.00
ISBN: 9780624081883Buskruit, Brom en Breker Botha is boosaardige lummels – manlik, moeilik en moorddadig. En hulle is oortuig daar’s iets fout met hulle jongste broer, Bulelani, want hy’s glads te maer en skraal. Hy lees te veel boeke, en al waarmee hy ooit ‘n dier sal skiet, is met ‘n kamera. Bulelani is klein, maar as…
-

R240.00
ISBN: 9780799392401Vyf fantastiese Jaco Jacobs-boeke in een omnibus! Vir die eerste keer word vyf van Jaco Jacobs se gewilde kinderverhale saam in een waarde-vir-geld omnibus aangebied! Geniet hierdie fantastiese verhale oor onbeskofte feetjies, ’n geheimsinnige meermin, ’n superheld-boetie, ’n baie stink poets en ’n klomp raserige dinosourusse! Pasop vir die feetjies Is daar regtig iets soos…
-

R165.00
ISBN: 9780798182867Vir sy 10de verjaardag wens Jaco net vir een ding: ‘n hond! En hy wil ‘n hondepartytjie hê, met hondekolwyntjies. Maar gaan sy ouers vir hom die geskenk van sy drome gee? Sal sy gunsteling-sanggroep, Wagter en die waghonde, by sy partytjie kan wees? En wie moet hy nooi: net sy maats wat van honde…
-

R210.00
ISBN: 9780799388817’n Skreeusnaakse versameling skaterlagstories! Kom eet by die Swakste Restaurant in die Heelal. Vind uit wat gebeur as jy met supergom aan die mooiste meisie in die skool vasgeplak word. Ontmoet die seun wat Arnold Schwarzenegger se springmielies geëet het. Gee vir tannie Breggie ’n ou soentjie – as jy dapper genoeg is! Vind uit…
-

R187.00
ISBN: 9780798159579Dieter en Madame Zenobia Dieter en Krynauw, twee graadneges, beland in die kloue van Madame Zenobia toe hulle op eie houtjie begin ondersoek instel na die vlaag diefstalle in die skool – hulle is veral bekommerd oor hulle rugbybeker wat verdwyn het. Maar Zaanlie en haar vriendinne is ook op die spoor van die dief…
-

R160.00
ISBN: 9780799394122Is jy gereed vir ’n skubberige avontuur? Darius se pa kan deur ’n rivier vol krokodille swem. Sy ma red ou tannies uit brandende geboue. Selfs sy kleinsussie skrik vir niks … En Darius? Hy is nie eens dapper genoeg om van die skool se duikplank af te spring nie. Maar alles verander toe hy…
-

R215.00
ISBN: 9780624073154Elton April has written a book about his life in his new school. His Afrikaans teacher plays a big part in the story. She is unlike any teacher Elton has encountered before. Her teaching methods are contentious, but she strikes a chord with the underperforming Elton, who in turn becomes more involved in Miss Broom’s…
-

R120.00
ISBN: 9780992222468
-

R160.00
ISBN: 9780799375374Watter soort ou breek by ’n akwarium in? En verf graffiti teen die muur? Of gooi bottels en ander gemors in die dolfyntenk? Zolani Memani, dis wie. Zolani is moeilikheid met ’n hoofletter “M”. As straf vir sy vandalisme moet hy gemeenskapsdiens by die akwarium doen. Crystal kan nie glo sy moet die hele Desembervakansie…
-

R30.00
ISBN: 9780799372670
-
Sale!

R130.00 Original price was: R130.00.R100.00Current price is: R100.00.
ISBN: 9780799389210Ware heldeverhale – perfek vir beginnerlesers. Ontmoet ’n paar van die dapperste Suid-Afrikaanse helde! Leer ken ’n dapper mynwerker wat kaalvuis teen tonne rots baklei het om sy kollegas te red; lees die storie van Klara Majola wat een nag in die Koue Bokkeveld na haar blinde pa gaan soek het; en ontdek die ongelooflike…
-

R190.00
ISBN: 9780799379044Wat sal jy doen as jy onsigbaar kan raak? Kyle is moeg daarvoor dat die skoolboelie op hom pik. Denzel die Draak knou gedurig ander kinders af, terg hulle en vat hulle pousebroodjies. Toe Kyle ‘n nuwe selfoon kry, laai hy ‘n vreemde app af – een wat belowe om jou onsigbaar te maak! Kort…
-

R120.00
ISBN: 9781928370871
-

R220.00
ISBN: 9780799392425
-

R120.00
ISBN: 9780992219529
-

R120.00
ISBN: 9780992222406
-

R120.00
ISBN: 9780992219550
-

R120.00
ISBN: 9780994685827
-

R120.00
ISBN: 9780994651310
-

R120.00
ISBN: 9781920708320
-

R580.00
ISBN: 9780637005050Lees speel-speel saam met Tippie die olifant! Die stories in die Leer my lees-reeks is uniek, modern en prettig. Illustrasies ondersteun die teks, maar is meer abstrak en die perfekte oorbrugging tussen die Grondslag-en Intermediêre fase. Vlak 6 se stories fokus op langer sinne, langer paragrawe en ’n moderne uitleg om lees- en taalvaardighede te…
-

R70.00
ISBN: 9780799380071
-

R80.00
ISBN: 9780620268264
-
Sale!

R270.00 Original price was: R270.00.R190.00Current price is: R190.00.
ISBN: 9780799391275Jamie en Sebastiaan is terug in ‘n fantastiese omnibus Maak gereed vir baie kattekwaad! Die geliefde Jamie en Sebastiaan-verhale is terug met ‘n nuwe baadjie. Beleef allerhande avonture saam met Jamie en Sebastiaan, die spekvet, pratende kat – van noue ontkomings uit die hande van ‘n ontvoerder en glibberige woestyntunas, tot die soektog na die…
-

R35.00
ISBN: 9780799342390Voor in Lekker lawwe lagboek 5 word drie redes gegee hoekom mense vir grappe lag: omdat jy dink dit is snaaks, omdat jou maats dit vir jou vertel en jy hulle nie wil laat sleg voel nie, en omdat jy dit nie verstaan nie. In die titel gaan jy grappe kry wat
-

R45.00
ISBN: 9780799346855Miek is in groot moeilikheid omdat hy die natuurwetenskapklas se witmuis groen gekleur het, en boonop het hy nog nie aan ‘n projek gedink vir entrepreneursdag nie. Al wat hom nou kan red, is as ‘n luislang vir juffrou Makhetha en meneer Roux insluk. Maar dan val daar ‘n superhero in Miek-hulle se agterplaas …
-

R40.00
ISBN: 9781869193676Sylvia Van Den Heede Hierdie boek begin met eenvoudige woorde en kort sinne en word dan geleidelik ’n bietjie moeiliker. Die boek is egter so boeiend en snaaks dat die beginner-lesertjie dit nie eens sal agterkom nie! Vos en Haas is ’n boek wat saam met die kind se leesvermoë “groei”. Maar dit is ook ’n…
-

R80.00
ISBN: LIKE NEW - 9780799349405
-

R220.00
ISBN: 9780799345186Is jy gereed vir ’n middernagfees? Vampiere, weerwolwe, ‘n zombie-poedel, besoekers uit die buitenste ruim, ‘n monstertoilet … Dit is net ‘n paar van die vreemde en vreeslike goed op die spyskaart in hierdie heerlike bibberboek!
-

R120.00
ISBN: 9781928370628
-

R160.00
ISBN: 9780799395730Zia se pa se werk is om pizza af te lewer. Vanaand gaan Zia vir die heel eerste keer saam met hom op sy bromponie ry. Maar as ’n mens pizza aflewer, kan jy vreemde mense ontmoet … en baie vreemde dinge kan gebeur!
-

R120.00
ISBN: 9781928370697
-

R160.00
ISBN: 9780799377255Ampie droom daarvan om sy skool se rugbyheld te word. Maar ongelukkig is sy bene maar aan die dun kant en hy vaar nie altyd te waffers op die rugbyveld nie. Daarom weet hy sommer hy gaan sy plek in die span verloor toe Max Swart sy opwagting in hul skool maak. Max is groot…
-

R120.00
ISBN: 9780994666840
-

R160.00 – R180.00Price range: R160.00 through R180.00
ISBN: 9780799367195Rikus se ouma is anders as ander oumas. Sy het haar eie rockgroep, haar hare is groen gekleur en sy slaan ’n rol in ’n splinternuwe fliek los. Maar ’n filmstel kan soms ’n gevaarlike plek wees … Sal Rikus uit die kloue van ’n gevaarlike skurk kan ontsnap – en Ouma se loopbaan as…
-

R160.00 – R180.00Price range: R160.00 through R180.00
ISBN: 9780799350845
-

R130.00
ISBN: 9780992219574
-

R120.00
ISBN: 9781990991110
-

R320.00
ISBN: 9780799390636Welkom op ‘n planeet propvol pret! Jaco Jacobs se planeet is ‘n vreemde, fantastiese, vrolike plek waar ENIGE iets kan gebeur. Daar kan wurms met tamatiesous op jou spyskaart wees … of ‘n walvis kan in jou sop beland. Jy kan uitvind hoe ‘n skoonheidskompetisie vir monsters werk … of die waarheid oor haaie uitvind….
-

R160.00
ISBN: 9780798180733About this book: Counting rhinos, an airship with heat-seeking sensors and a mechanical arm . . . Tian and Lisa is in the Kruger park with granny Hester, collecting elephant dung with her zeppelin, the Arnosterfant. But who is Wang Mang? And why does he have flesh-eating fish in his helicopter? Will granny Hester be able…
-

R120.00
ISBN: 9781920708450