Minki se skoolkonsert – Jaco Jacobs
Price range: R110.00 through R155.00 ISBN: 9781776250479CAPS and IEB Curriculum New & Used school textbooks & readers
Showing all 12 resultsSorted by popularity

CAPS and IEB Curriculum New & Used school textbooks & readers

Dieter en Madame Zenobia Dieter en Krynauw, twee graadneges, beland in die kloue van Madame Zenobia toe hulle op eie houtjie begin ondersoek instel na die vlaag diefstalle in die skool – hulle is veral bekommerd oor hulle rugbybeker wat verdwyn het. Maar Zaanlie en haar vriendinne is ook op die spoor van die dief…


CAPS and IEB Curriculum New & Used school textbooks & readers

Welkom op ‘n planeet propvol pret! Jaco Jacobs se planeet is ‘n vreemde, fantastiese, vrolike plek waar ENIGE iets kan gebeur. Daar kan wurms met tamatiesous op jou spyskaart wees … of ‘n walvis kan in jou sop beland. Jy kan uitvind hoe ‘n skoonheidskompetisie vir monsters werk … of die waarheid oor haaie uitvind….

Tania Brink Die tieners wat as keurders opgetree het, was mal oor hierdie “anderste”, humoristiese liefdesverhaal en het keer op keer opgemerk hoeveel insig die skrywer in tieners se (liefdes)lewe toon. Vir tieners van 12-15 jaar. “Shakespeare was miskien hierdie hengse romantiese skrywer, maar hy was ’n seksis, nes die meeste mans. Hy’t seker heeldag…

Welkom op ‘n planeet propvol pret! Jaco Jacobs se planeet is ‘n vreemde, fantastiese, vrolike plek waar ENIGE iets kan gebeur. Daar kan wurms met tamatiesous op jou spyskaart wees … of ‘n walvis kan in jou sop beland. Jy kan uitvind hoe ‘n skoonheidskompetisie vir monsters werk … of die waarheid oor haaie uitvind….


Buskruit, Brom en Breker Botha is boosaardige lummels – manlik, moeilik en moorddadig. En hulle is oortuig daar’s iets fout met hulle jongste broer, Bulelani, want hy’s glads te maer en skraal. Hy lees te veel boeke, en al waarmee hy ooit ‘n dier sal skiet, is met ‘n kamera. Bulelani is klein, maar as…

Carina Diedericks-Hugo Die toetsreeks is verby en ‘n wonderlike langnaweek by die see le vir Thomas-hulle voor. Maar dan begin dinge lelik skeefloop – Thomas ontdek ‘n deurtjie in die vloer van hulle strandhuis wat reguit lei na die skuilplek van die gevaarlike perlemoensmokkelaar, Sharky Fortuin; sy beste vriend, Hannes, gedra hom skielik soos ‘n…


Die laaste vyf immergewilde Stalmaats-boeke is ook nou in ’n lekkerlees-omnibus beskikbaar! Kom word vir oulaas deel van die pret en avontuur by die Dagbreek-ryskool saam met Anri, Megan, Karen en die ander Stalmaats! Hierdie omnibus bevat die volgende vyf titels: Wegholrit Anri en die ander ruiters by die Dagbreek-ryskool is opgewonde oor die afrigtingskamp…
No products in the cart.