Focus Life Orientation Grade 10 Learner’s Book 9780636127067
Price range: R200.00 through R276.00 ISBN: 9780636127067CAPS Curriculum Grade 10 School Textbooks, New & Used Books. Cambrilearn.
Showing all 7 resultsSorted by popularity

CAPS Curriculum Grade 10 School Textbooks, New & Used Books. Cambrilearn.


KABV Curriculum Grade Graad 10 School Textbooks, New & Used Books. Cambrilearn.

Oxford Suksesvolle Lewensoriëntering is ‘n Lewensoriënteringskursus wat deur onderwysers regdeur Suid-Afrika vertrou en gebruik word. Die ryk inhoud dek die Nasionale Kurrikulum- en Assesseringsbeleidverklaring (KABV) ten volle. Features Inhoud is ryk, relevant en ouderdomsgepas om seker te maak dat leerders regdeur die jaar belangstelling behou. Onderwerpe is volgens die KABV gestruktureer, wat die kursus maklik maak…


Hierdie vak is jou geleentheid om die geheime van die natuurlike wêreld te leer ken. Jy sal lewe in sy kleinste vorms bestudeer. Jy sal ontdek hoe plante groei, hoe ons energie uit kos kry, en waarom sommige plant- en dierspesies oorlewe, terwyl ander uitsterf. Jy sal selfs leer omtrent die geskiedenis van lewe op…

As ‘n Graad 10-leerder het jy ‘n opwindende stadium van jou lewe bereik. Jy beweeg nader aan volwassenheid, nader aan die wêreld van werk en ‘n hele nuwe stel besluite en verantwoordelikhede. Hierdie Lewensoriënteringskursus sal jou help op al die relevante gebiede – van raad met jou beroep tot verhoudings. Jy sal ook uitstekende wenke…
No products in the cart.