Afrikaans Handbook and Study Guide (Beryl Lutrin) 9780620325844
R370.00 ISBN: 9780620325844International British Curriculum. Cambridge Lower Secondary,IGCSE . New & Used school textbooks. Cambrilearn CAPS and IEB Curriculum
Showing all 23 resultsSorted by popularity

International British Curriculum. Cambridge Lower Secondary,IGCSE . New & Used school textbooks. Cambrilearn CAPS and IEB Curriculum

CAPS Curriculum Grade 8 School Textbooks, New & Used Books. Cambrilearn.

CAPS Curriculum Grade 8 School Textbooks, New & Used Books. Cambrilearn.



‘n Moet-he-naslaanboek wat alles dek wat leerders van graad 8 tot 12 en Afrikaansstudente in hulle eerste jaar van Afrikaans moet weet. In tien afdelings word die inhoud duidelik en met behulp van kleur uiteengesit. ‘n Volledige oorsig oor Afrikaans se woordsoorte en hul funksies, spelling, woordvorming en woordeskat; sinne en paragrawe; register, styl, emotiewe…

KABV Curriculum Grade Graad 8 School Textbooks, New & Used Books. Cambrilearn.

About this book: Piekfyn Afrikaans Grade 8 Leerderboek is aimed at learners who take Afrikaans as their First Additional Language. It contains interesting study material and full-colour illustrations to promote visual literacy. All the language content, activities, games, and other exercises are integrated with those of other subjects so that the knowledge that the learners acquire enriches their…

KABV Curriculum Grade Graad 8 School Textbooks, New & Used Books. Cambrilearn.

KABV Curriculum Grade Graad 8 School Textbooks, New & Used Books. Cambrilearn.


Description Viva Afrikaans Huistaal Graad 7 is ontwikkel uit die Kurrikulum- en Assesseringsbeleids-verklaring (KABV) vir Afrikaans Huistaal Graad 7-9 en bied leerders die geleentheid om Afrikaans Huistaal op ‘n genotvolle en stimulerende wyse te verken. Die reeks bestaan uit ‘n Leerderboek, Leesboek en Onderwysersgids. Die Leesboek is ten volle geintegreer met die Leerderboek en Onderwysersgids….

About this book: ’n Leesboek soos min! Piekfyn Afrikaans Leesboek vir Graad 8 Huistaal is volgens die vereistes van die KABV. Die boek is ingedeel volgens verskillende genres met tekste en temas gepas vir leerders in hierdie fase. Wanneer leerders hierdie leesboek lees, gaan hulle hulself inleef in die wonderlike gebeure en karakters in elke storie en…




Funksionele Taalgebruik Werboek G8 – Hierdie boek bevat 28 grammatika-hoofstukke wat elk op ‘n ander grammatikale struktuur fokus (reëls word ook gegee). Na elke drie hoofstukke volg ‘n “toets” om die vorige werk te integreer

Inhoud: Volksverhale; Kortverhale; Poësie; Drama Die Via Afrika Afrikaans Huistaal Leesboek is ontwikkel volgens die vereistes van die NKVK vir die skooljaar. Die leesboek bevat volksverhale, gedigte, kortverhale en dramatekste, sowel as aktiwiteite wat elke teks vergesel. Die Leesboek sluit ook ? inleiding oor elke genre wat in die boek verteenwoordig word, in. Die Onderwysersgids…

Welkom by nog ’n opwindende jaar van Huistaal-onderrig. Hierdie boek sal jou help om al die nodige vaardighede te verbeter om ’n doeltreffende kommunikeerder te word. Dit sal jou help om jou woordeskat te verbeter, jou lees- en skryfvermoë te ontwikkel en selfs meer selfversekerd te wees as jy jou gedagtes en idees uitdruk. As…




No products in the cart.