Die boosaardige broers Botha
R165.00
ISBN:
9780624081883
Buskruit, Brom en Breker Botha is boosaardige lummels – manlik, moeilik en moorddadig. En hulle is oortuig daar’s iets fout met hulle jongste broer, Bulelani, want hy’s glads te maer en skraal. Hy lees te veel boeke, en al waarmee hy ooit ‘n dier sal skiet, is met ‘n kamera. Bulelani is klein, maar as jy nie sterk is nie, moet jy slim wees. Veral as jy drie boosaardige broers ‘n paar lewenslesse wil leer!
Related products
-
Platinum Afrikaans Huistaal Graad 6 Leesboek
R180.00 – R203.00 ISBN: 9780636138681Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -
-
-