Doc Scientia Graad 7 Natuurwetenskappe Hand en Werkboek Boek 2 VOLKLEUR

R185.00R268.00

ISBN: 9781928504887

Lê jou wetenskap fondasie met Doc Scientia se Graad 7 Natuurwetenskappe Hand- en Werkboek 1 & 2.

• Bemeester elke konsep met maklike leesbare teorie.

• Verskerp jou kennis met omvattende oefeninge en eksamenvrae.

• Opsommings en breinkaarte help jou om slimmer te leer, nie harder nie.

Jy sal in ’n japtrap reg wees vir hoërskool.