Doc Scientia IEB Fisiese Wetenskappe Senior Chemie Hand en Werkboek Boek 2 VOLKLEUR

R407.00

1 in stock (can be backordered)

1 in stock (can be backordered)

ISBN: 9781991210777

Fisiese Wetenskappe se werkslas kan oorweldigend wees. Verlig jou laste met Doc Scientia se IEB Senior Fisika en Chemie Hand- en Werkboeke 1 & 2.

• Begryp moeilike konsepte met maklike leesbare teorie.

• Slyp jou kennis met omvattende oefeninge.

• Spaar waardevolle leertyd met volledige opsommings en breinkaarte.

Jy sal ten volle voorbereid wees vir enige eksamen.