Doc Scientia Graad 11 Chemie Hand-en Werkboek VOLKLEUR

R323.00

1 in stock (can be backordered)

1 in stock (can be backordered)

ISBN: 9781928504634

Fisiese Wetenskappe kan enige student senuweeagtig maak. Stel jouself gerus met Doc Scientia se Graad 11 Fisika en Chemie Hand- en Werkboeke.

• Begryp moeilike konsepte met maklike leesbare teorie.

• Slyp jou kennis met omvattende oefeninge.

• Spaar waardevolle leertyd met volledige opsommings en breinkaarte.

Jy sal ten volle voorbereid wees vir enige eksamen.