Fisichem Graad 12 Fisiese Wetenskappe
R100.00 – R195.00Price range: R100.00 through R195.00
Fisichem 12 (KABV) dek die hele sillabus in 13 hoofstukke. In hierdie hoofstukke spreek ons eers die basiese aspekte aan wat leerders moet bemeester. Waar van toepassing, word inhoude uit vroeëre grade hersien. Daar word van ‘n verskeidenheid vraagtipes gebruik gemaak om leerders se kennis, vaardighede en ander vermoëns te assesseer. Ons het probeer om die vrae op só ‘n wyse te orden dat hulle progressief meer uitdagend word. VOLLEDIGE ANTWOORDE word vir AL die vrae in die tweede helfte van die boek verskaf.
Neem asseblief kennis dat die hoofstukke in FISICHEM 12 in dieselfde volgorde gerangskik is as wat deur die KABV (CAPS) dokument voorgeskryf word. Die Fisika-onderwerpe word dus nie saam in een afdeling van die boek gegroepeer nie en daarna al die Chemie-onderwerpe in ‘n ander afdeling nie (of omgekeerd).
Related products
-

-

-

-

Afrikaans Handbook and Study Guide (Beryl Lutrin) 9780620325844
R370.00 ISBN: 9780620325844Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page

