PracMaths Graad 7 (Afr) + Memo

R100.00R180.00

ISBN: 9781919906157
Product Details

Ons Graad 7 PracMaths boek dek die volledige CAPS kurrikulum soos voorgeskryf.

Die boek is opgedeel in 4 Kwartale en behandel die onderwerpe in die voorgeskrewe CAPS volgorde.

Die boek is ‘n handboek m.a.w. leerders vul nie die antwoorde in die boek in nie.

Die boek is ontwerp om as die leerder se “primêre” werkboek te dien, vir beide die klaskamer of tuis.

Elke boek is voorsien van ‘n antwoordstel. Nie al die antwoorde is ten volle uiteengesit nie, daar is egter ‘n kort antwoord voorsien vir elke vraag in die boek.