Ken & Verstaan Wiskunde Studiegids Graad 9
R30.00 – R188.00Price range: R30.00 through R188.00
ISBN:
9781107566071
Mik jy daarna om die beste in die klas te doen of raak jy angsbevange wanneer jy jou toetspunte of rapport huis toe neem? Met dié Studiegids sal jy definitief jou uitslae verbeter! Hierdie wonderlike hulpmiddel sluit die volgende in: inleiding tot en bespreking van al die temas wat in Graad 9 Wiskunde gedek word, volledig uitgewerkte voorbeelde met hulle antwoorde, hope oefeninge en vrae om jou nuwe vaardighede en kennis te oefen, voorbeeld-vraestelle en hulle antwoorde. Hierdie Ken & Verstaan Wiskunde Studiegids sal jou help om wiskunde met vlieende vaandels te slaag!
Related products
-

-

Classroom Mathematics Grade 7 Learner’s Book (CAPS Aligned)
R190.00 ISBN: 9780796248336Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -

Mind Action Series Maths (Algebra, Numbers, Patterns, Functions, etc.) Textbook Grade 8 9781869215545
R375.00 ISBN: 9781776111695 -


