LIKE NEW – Studiewerkgids: Pad na jou hart – die roman Graad 10 & 11 Huistaal en Eerste Addisionele Taal
R160.00
Out of stock
Out of stock
ISBN:
LIKE NEW - 9781776070718
About this book:
Best Books Studiewerkgids: Pad na jou hart
Hierdie studiewerkgids is spesiaal saamgestel om leerders te help om Pad na jou hart, ‘n roman vir Graad 10-11 Afrikaans Huistaal en Eerste Addisionele Taal, ten volle te verstaan en te geniet. Dit voldoen aan die voorskrifte van die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring (KABV) en al die belangrikste aspekte van die roman word daarin gedek – in taal wat leerders verstaan.Onthou! Die gids kan nie op sy eie gebruik word nie, want daar word die hele tyd na die roman verwys.

- Agtergrondinligting oor letterkunde
- Bespreking oor die intrige.
- Kontekstuele vrae.
- Verduideliking van elke verhaalelement.
- ‘n Letterkundige vraestel (met wenke)
- Filmstudie
- ‘n Glossarium
Wat maak ons studiewerkgidse anders?
Hierdie studiewerkgids is deel van ’n reeks. Soos die naam sê, is dit nie net ’n gids wat inhoud opsom, vertaal en bespreek nie, maar ook ’n werkboek waarin leerders aantekeninge kan maak. Dit maak hersiening vir die eksamen makliker en hou waardevolle notas bymekaar in een boek.
Related products
-

Physichem Grade 12 CAPS Physical Sciences 9781868631506
R195.00 ISBN: 9781868631506Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -

Physichem Grade 11 CAPS Physical Sciences
R150.00 – R200.00Price range: R150.00 through R200.00 ISBN: 9781868631445Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -

-