Moenie hierdie boek eet nie!

R365.00

ISBN: 9780639602554

Moenie hierdie boek eet nie! bevat 365 rympies (en ‘n bonusrympie vir ‘n skrikkeljaar) wat kinders (én grootmense!) heeljaar sal laat skaterlag! Daar’s rympies oor oupas en oumas, goggas, krieket, ruimtevaarders, seerowers, spoke, skool-toilette, Kersvader en krokodille …Â