Oxford Suksesvolle Besigheidstudies Graad 10 Leerdersboek

R40.00R271.00

ISBN: 9780199043224

Oxford Suksesvolle Besigheidstudies is ‘n Besigheidstudiekursus wat deur onderwysers regdeur Suid-Afrika vertrou en gebruik word. Die ryk, relevante inhoud dek die Nasionale Kurrikulum- en Assesseringsbeleidverklaring (KABV) ten volle en verseker dat leerders regdeur die jaar belangstelling behou.