Piekfyn Afrikaans Eerste Addisionele Taal Leesboek Graad 7
R190.00 – R270.00Price range: R190.00 through R270.00
’n Leesboek soos min! Piekfyn Afrikaans Leesboek vir Eerste Addisionele Taal is volgens die vereistes van die KABV. Die boek is ingedeel volgens verskillende genres met tekste en temas gepas vir leerders in hierdie fase. Wanneer leerders hierdie leesboek lees, gaan hulle hulself inleef in die wonderlike gebeure en karakters in elke storie en teks.
Maar die Piekfyn Afrikaans Leesboek bestaan nie net uit kort stories nie. Daar is ook langer stories en volksverhale wat jong lesers nuwe avonture gaan laat beleef. Daar is kort dramas om in groepverband te beurtlees of op te voer en gedigte om te lees vir genot.
Daar is ook heelwat tekste wat leerders se lus vir lees sal aanwakker. Hulle lees oor allerlei temas waarvan hulle dalk nog nie weet nie of ontdek vreemde plekke waarvan hulle nog nooit gehoor het nie.
Stories sluit in “Reën en Vuur” (Linda Rode), “Die laaste skooldag” (Fanie Viljoen), “Die krokodilletjie” (Deon Meyer) en ander gedigte van Moses Mayekiso ensomeer.
Related products
-

Piekfyn Afrikaans Leesboek Graad 9 Eerste Addisionele Taal
R220.00 – R413.00Price range: R220.00 through R413.00 ISBN: 9781770029385Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -
Sale!

Piekfyn Afrikaans Graad 8 Leerderboek vir Eerste Addisionele Taal
R50.00 – R305.00Price range: R50.00 through R305.00 ISBN: 9781770029323Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -

Platinum Afrikaans Huistaal Graad 7 Leerderboek
R180.00 – R273.00Price range: R180.00 through R273.00 ISBN: 9780636115736Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -

Afrikaans Sonder Grense Afrikaans EAT Graad 7 Leesboek 9780636146204
R175.00 – R198.00Price range: R175.00 through R198.00 ISBN: 9780636146204Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page

