Shuters Top Klas Wiskunde Graad 5 Onderwysersgids
R100.00 – R210.00Price range: R100.00 through R210.00
ISBN:
9780796047311
Shuters Top Klas Wiskunde Graad 5 vir die lntermediere fase bevorder die leerder se wiskundige konsepte, vaardighede en kennis deur probleemoplossing, analitiese en kreatiewe denke, te ontwikkel. Die reeks stel leerders in staat om Wiskunde in verband te bring met hul alledaagse lewens. Interaktiewe en individuele aktiwiteite help die leerders om die oogmerke van die Algemenedoelwitte en Spesifiekedoelwitte vir Wiskunde, soos vervat in die KABS dokument, te bereik. Vervolgens is die fokus op inhoudsgebiede, geskikte hulpbronne en bied geleenthede vir verskillende benaderings tot wiskunde
Related products
-

Solutions for All Mathematics Grade 5 Learner’s Book 9781431009763
R246.95 ISBN: 9781431009763Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -

-
Sale!
![Play! Wiskunde Graad 5 Leerderboek [1ste Uitgawe]](https://www.eduwiz.co.za/wp-content/uploads/2023/04/9781920378899-2-200x200.jpg)

Play! Wiskunde Graad 5 Leerderboek [1ste Uitgawe]
R175.00Original price was: R175.00.R100.00Current price is: R100.00. ISBN: 9781920378899 -

Oxford Let’s Practise Mathematics Grade 5
R70.00 – R134.00Price range: R70.00 through R134.00 ISBN: 9780199048403Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page

