Slimkoppe Presteer! Wiskunde Graad 7 Werkboek
R50.00 – R160.00Price range: R50.00 through R160.00
ISBN:
9781775781233
Wiskundewerkboek wat al die aspekte van die Graad 7-Wiskundekurrikulum dek. Volledige antwoorde, sowel as notas en wenke, is ingesluit. Kenmerke – Geskryf deur ervare Suid-Afrikaanse wiskundeonderwysers. Helder, kleurryke illustrasies wek belangstelling en sorg vir humor. Ouer, slimmer, snaakser Slimkoppe met wie kinders hulle kan identifiseer. Voordele – Help kinders wiskunde oefen en hersien. Graadsewes sal dol wees oor leer saam met die koel, moderne, ondeunde karakters. Hierdie titel bevat relevante, vermaaklike werkbladsye vir Wiskunde en volg, soos al die titels in die reeks, die nuutste SA kurrikulum.
Related products
-

-

Mind Action Series Maths Geometry Workbook Grade 9 NCAPS
R35.00 – R299.00Price range: R35.00 through R299.00 ISBN: 9781776111220Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -

Mind Action Series Mathematics Textbook Grade 8 NCAPS 9781869217075
R200.00 – R440.95Price range: R200.00 through R440.95 ISBN: 9781869217075Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -


