The Answer Series Graad 11 Wiskunde 3-in-1 KABV

R279.00

ISBN: 9781920558284

Description

Hierdie Graad 11 Wiskunde 3-in-1 studiegids neem jou stapsgewys deur die KABV-kurrikulum. Dit help jou om noodsaaklike konsepte van vorige grade te hersien, wat jy sal bemeester voordat jy nuwe werk met selfvertroue aanpak.

Sleutelkenmerke:

  • Omvattende, verduidelikende notas en uitgewerkte voorbeelde vir elke onderwerp
  • Gegradeerde oefeninge om logika te bevorder en tegniek te ontwikkel
  • Gedetailleerde oplossings vir alle oefeninge
  • ‘n Eksamen met oplossings, ten volle verduidelik (Vraestel 1 en Vraestel 2), vir deeglike vaslegging en finale eksamenvoorbereiding