Tippie Kurrikulum stel – Vlak 2

R1,399.00

ISBN: 9780639602264

Die LEER MY LEES-reeks is nie net pret om te lees nie, dit bevorder ook woordeskat en leesbegrip. Tippie het nou ‘n Vlak 2 kurrikulumstel vir nog verdere interaktiewe SPEEL, LEER en ONTDEK. Die Leer my lees (Vlak 2) kurrikulumstel sluit die volgende in: • 2 draaispeletjies met 40 wisselende draaiwiele met woorde, sinne en prentjies, • 12 aktiwiteitsvelle vir letter- en woordvorming, • 8 woordbouvelle, • 80 letterkaartjies om te gebruik saam met die woorbouvelle, • 110 dubbelkant flitskaarte met Vlak 2 woorde, dubbel- en drieklanke, en prentjies, • 50 kaarte vir storiebegrip en kreatiewe skryfwerk, • 6 dubbelkant bingovelle • 78 prentkaartjies om saam met die bingo- en woordbouvelle te gebruik, en • 1 persoonlike prentjiewoordeboek, alles verpak in ʼn maklik-om-te-drabokstassie.