USED – Leeus met letsels

R143.00

2 in stock

2 in stock

ISBN: USED - 9780798157001
Fanie Viljoen

About this book:

Buyi voel soos ’n vreemdeling in London – die plek waar hy gebore is en grootgeword het. Dan besluit sy ma hy moet by sy pa, wat hy nooit geken het nie, op ’n wildreservaat in Suid-Afrika gaan bly. Maar ook hier voel hy nie tuis nie. Hy kom agter Afrika bestaan nie net uit wonderlike landskappe en eksotiese diere nie, maar ook gevaar. ’n Mensvreterleeu sluip in die wildreservaat rond op soek na sy volgende prooi. Hoe gaan die avontuurlike André en saggeaarde Simoshile hom uiteindelik help om die letsels wat die leeu agterlaat, ook dié in sy hart, te verwerk?