Via Afrika Lewensoriƫntering Graad 8 Leerderboek
R40.00 – R198.00
ISBN:
9781415422021
Jy hou ān versameling feite, pretaktiwiteite en interessante inligting oor die lewe in jou hande. Jy sal wonderlike nuwe dinge leer omtrent Suid-Afrika en dĆt waaraan die mense van die land glo. Jy sal die geheime van gesondheid en gesonde verhoudings ontdek. Jy sal jouself, jou regte en die regte van ander leer ken. Jy sal ook die pad na jou droomberoep vind. Al hierdie goed en nog soveel meer sal jy alles inĀ hierdie boek vind.
Related products
-
Oxford Successful Life Orientation Grade 8 Teacher’s Guide
R60.00 – R202.00 ISBN: 9780199048700Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -
-
Spot On Life Orientation Grade 7 Learner’s Book
R207.00 ISBN: 9780796235756Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -