Woema Graad 4 Afrikaans Eerste Addisionele Taal – Teksboek en Werkboek

R350.00

5 in stock (can be backordered)

5 in stock (can be backordered)

ISBN: 9780994716873

Voorbeelde van tekste in die Graad 4-Werkboek is:
• Vyf idees wat jy met ou koerante kan doen (‘n Plakkaat)
• Meester (‘n Strokiesprent)
• Laerskool Patrys se rockgroep (‘n Taaloefening)
• Jy kan musiek met water maak (Lees)
• Woordskommel (Tyd vir pret)
• Kom kyk na ons konsert! (‘n Uitnodiging)