Woema Graad 6 Afrikaans Eerste Addisionele Taal – Teksboek en Werkboek

R80.00R350.00

ISBN: 9780994716804

Voorbeelde van tekste in die Graad 6-Werkboek is:
• Miere-Sonder-Spiere (‘n Advertensie)
• Tant Hessie se Kermisresepte – Klapperys (‘n Resep)
• Die Jakkals en die Eendjie (‘n Luistertoets)
• ‘n Emosie in elke kleur (‘n Dialoog)
• Diere se gewoontes (‘n Taaloefening)
• Tien lekker dinge om die vakansie te doen (‘n Taaloefening)