Doc Scientia IEB Fisiese Wetenskappe Senior Fisika Hand en Werkboek Boek 1 VOLKLEUR
R392.00 ISBN: 9781991210791Fisiese Wetenskappe se werkslas kan oorweldigend wees. Verlig jou laste met Doc Scientia se IEB Senior Fisika en Chemie Hand- en Werkboeke 1 & 2. • Begryp moeilike konsepte met maklike leesbare teorie. • Slyp jou kennis met omvattende oefeninge. • Spaar waardevolle leertyd met volledige opsommings en breinkaarte. Jy sal ten volle voorbereid wees…






