Fiela se kind – die drama – 9780624073635
Price range: R200.00 through R215.00 ISBN: 9780624073635CAPS and IEB Curriculum New & Used school textbooks & readers
Showing 1–50 of 99 resultsSorted by popularity

CAPS and IEB Curriculum New & Used school textbooks & readers

CAPS and IEB Curriculum New & Used school textbooks & readers


CAPS and IEB Curriculum New & Used school textbooks & readers

CAPS and IEB Curriculum New & Used school textbooks & readers





Gratis elektroniese Studiegids beskikbaar.  Daar is ‘n paar basiese reëls wanneer jy jou eerste band begin … 1. Besluit vooraf watter soort musiek julle wil maak. 2. Neem jou tyd om lede vir jou band te kies. 3. Moenie op iemand in jou eie band verlief raak nie. Ons het al die reëls oortree …

Onderwêreld – 9780624046691


Nadia het Â’n geheim. Dit die rede waarom sy by haar ouma in die Magoebaskloof moet gaan bly. Hier ontmoet sy vir Poenk. Bos-Poenk. Geheimsinnige Poenk. Poenk wat haar leer hoe paddaeiertjies ruik. Wat haar wys wat daar kleure soos ritselgroen, bangmaakgroen, fluistergroen, kieliegroen en flikkergroen bestaan. Poenk wie se naam sy oor en oor…

CAPS Curriculum Grade 10 School Textbooks, New & Used Books. Cambrilearn.


CAPS and IEB Curriculum New & Used school textbooks & readers

Daar is ’n paar basiese reëls wanneer jy jou eerste band begin … 1. Besluit vooraf watter soort musiek julle wil maak. 2. Neem jou tyd om lede vir jou band te kies. 3. Moenie op iemand in jou eie band verlief raak nie. Ons het al die reëls oortree …

KABV Curriculum Grade Graad 11 School Textbooks, New & Used Books. Cambrilearn.


Pad na jou Hart – Basson is an arrogant young man who needs to surmount a number of extremely difficult challenges before he’ll be allowed to take control of the family business. When a carefree young girl enters his life things become even more complicated

This series of unabridged Shakespeare titles is based on the premise that students can reach a clear understanding of their work only through a close and careful reading of the text. The commentary facing each page of the text has been designed to suggest a critical interpretation of the play.


Alet Mihalik Ontdek ‘n wonderwêreld van stories en stemme! Die 25 verhale in hierdie opwindende bloemlesing is spesiaal uitgesoek om tot moderne jongmense se leef-, taal- en ervaringswêreld te spreek. Daar is romantiese stories, liegstories en lagstories, stories wat jou sal laat naels kou, en ernstiger verhale om jou uit te daag en jou te…

About this book: When Amber’s “hot or not” YouTube video is shared on her Facebook page by mistake, she is horrified and can’t bear to show her face at school. Tim’s girlfriend has left him for one of the rugby jocks. A chance meeting in the shadowy fitness park of the estate where they both…

Thomas en Hannes kan nie wag om ‘n nuwe rekenaarspeletjie te toets wat hulle by Harry van die Cyber Tiger-internetkafee gekry het nie. Maar iets is verkeerd met die speletjie. ‘n Geheimsinnige skerpioen verskyn op die rekenaarskerm en Hannes is oortuig die speletjie is in werklikheid ‘n gevaarlike rekenaarvirus. Thomas vermoed egter Hannes se verbeelding…



Dit verg ‘n fyn oor en ‘n fyner taal om die aarde nog helder aan te haal. In hierdie pragbundel vertel die eerste gedig, met die titel “Om die aarde aan te haal”, van die Aarde as ons plek van oorsprong, ons blyplek en ons toekoms. Die digter worstel om die “fyner taal” te vind…

About this book: This study guide can be used alongside the prescribed poems for Afrikaans grade 10 FAL. It is aimed at learners in accessible language and contains:-explanations of all literary terms according to CAPS for FAL;-pre-, during and post-reading activities;-short summaries of the content of each poem in English and Afrikaans;-word definitions;-questions that comply…






Vir Lien Jooste het haar matrikejaar onverwags in ‘n nagmerrie ontaard. Dinge by die huis kan nooit weer dieselfde wees nadat alles oornag uitmekaar geval het nie. Om weg te kom, lyk vir haar na die enigste uitweg. Weg van die huis, weg van die aaklige skool waarin sy onverwags beland het, en veral weg…

CAPS and IEB Curriculum New & Used school textbooks.

CAPS and IEB Curriculum New & Used school textbooks. 9780624090465

Die tweede fliek, Aksieheld Austin: Nag van grille, is pas voltooi, en Ewald kan nie wag vir die bekendstelling nie. Dit gaan by ‘n ou fliekteater in die stad gehou word. Maar die middag voor die vertoning gaan maak Ewald en sy beste vriend, Carlo, ‘n draai by die grillerige ou fliekmuseum wat deel van…


About this book: Poppie is based in the ground-breaking 1978 novel by Elsa Joubert, Die swerfjare van Poppie Nongena, and was adapted for stage by Sandra Kotze. This story follows the trials and tribulations of Poppie, a black woman living in apartheid South Africa and her search for a better future for her children.


Gevlakte Leesboek vir Afrikaans Huistaal Graad 6 Intermediere Fase. Opsomming van elke gedig, omvattende aantekeninge, eksamenvrae en modelantwoorde

Jan van Tonder betree in hierdie roman die magies wêreld van die menslike religie waarin realiteit en mistiek moeilik van mekaar te onderskei is.

Vlerke Vir Almal – 9780798174510


Soos ‘n vuishou in die maag. So tref hierdie bundel kortverhale vir tieners jou. Van die bekendste skrywers in Afrikaans span saam vir ‘n boeiende leeservaring. Al die stories in hierdie bundel het een ding gemeen – hulle is uit die perspektief van hedendaagse jongmense geskryf en takel kwessies waarmee tieners hulle sterk kan vereenselwig


Drie adrenalienbelaaide Thomas@-avonture in een omnibus! Die Thomas@-reeks is een van die grootste suksesverhale in die Afrikaanse kinderboekmark. Daar het oor die jare reeds 10 boeke in dié avontuurbelaaide topverkoper-reeks verskyn en Thomas en sy vriende se avonture het selfs tot ’n TV-reeks op kykNET gelei. Nou is drie van die gewilde Thomas@-stories in een…

Nog vier koshuisavonture in een boek! Waar Lindie en haar vriendinne is, is daar altyd hope pret, avontuur en naelbyt-aksie! Die vyfstuks Lindie, Talita, Mia, Gina en Andrea beleef allerlei opwindende avonture saam in die Bergrif Meisieskool se koshuis. Nog vier van die gewilde SSS-boeke verskyn nou saam in een omnibus: Seesand, sonbrille en smokkelaars…

Dramateks vir hoërskoolleerders (15+): Môre as ons groot is deur Fanie Viljoen. Dis matriekafskeid – die wonderlikste aand in elke tiener se lewe. Maar wat gebeur wanneer dit verby is? Wanneer selfs die after-party end kry? Vier jongmense staan op die grens van hulle grootmenslewe. Vanaand neem hulle afskeid van hulle skool – hulle vriende…
No products in the cart.