Showing 1–50 of 104 resultsSorted by popularity
-
Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -

-

Platinum Afrikaans Huistaal Graad 4 Leesboek 9780636138667
R171.00 ISBN: 9780636138667KABV Curriculum Grade Graad 4 School Textbooks, New & Used Books. Cambrilearn.
Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -

-

Bertie Blikbrein 9780799351194
Price range: R119.00 through R170.00 ISBN: 9780799351194Nico se pa is ‘n uitvinder. Hy het al baie vreemde dinge ontwerp… Haarjel wat van kleur verander. ‘n Stoel wat jou kielie as jy aan die slaap raak. Selfs sandale wat jou toonnaels knip! Maar sy nuutste uitvinding is die heel beste. Dis ‘n regte, egte robot! Bertie Blikbrein kan praat, somme doen en…
Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -

Platinum Afrikaans Huistaal Graad 5 Leesboek 9780636138674
R192.00 ISBN: 9780636138674KABV Curriculum Grade Graad 5 School Textbooks, New & Used Books. Cambrilearn.
Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -

Geraamte in die Klas 9780798181778
R185.00 ISBN: 9780798181778About this book: Die onderwysergids is gratis aflaaibaar: Geraamte in die klas Onderwysersgids Stephan and his friend, Cobus, is in big trouble. They’ve accidentally turned their teacher, miss Beneke, into a skeleton! But that is only the beginning of the story . . . because then there is the school bus tour, a bully on…
-

Platinum Afrikaans Huistaal Graad 6 Leesboek 9780636138681
Price range: R153.00 through R203.00 ISBN: 9780636138681KABV Curriculum Grade Graad 6 School Textbooks, New & Used Books. Cambrilearn.
Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -

My Ouma is ‘n Film-ster (Jaco Jacobs)
Price range: R160.00 through R180.00 ISBN: 9780799367195Rikus se ouma is anders as ander oumas. Sy het haar eie rockgroep, haar hare is groen gekleur en sy slaan ’n rol in ’n splinternuwe fliek los. Maar ’n filmstel kan soms ’n gevaarlike plek wees … Sal Rikus uit die kloue van ’n gevaarlike skurk kan ontsnap – en Ouma se loopbaan as…
Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -

‘n Goeie dag vir boomklim – 9780799373967
Price range: R170.00 through R240.00 ISBN: 9780799373967‘n Goeie dag vir boomklim – 9780799373967
Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -

Kaptein Verdwyn 9780799379044
R190.00 ISBN: 9780799379044Wat sal jy doen as jy onsigbaar kan raak? Kyle is moeg daarvoor dat die skoolboelie op hom pik. Denzel die Draak knou gedurig ander kinders af, terg hulle en vat hulle pousebroodjies. Toe Kyle ‘n nuwe selfoon kry, laai hy ‘n vreemde app af – een wat belowe om jou onsigbaar te maak! Kort…
-

Wiskunde gee my maagpyn (Jaco Jacobs)
R160.00 ISBN: 9780799354911Mia haat wiskunde. Sy hou nie van optelsomme nie en sy hou nie van aftreksomme nie. Vermenigvuldigsomme gee haar hoofpyn en sy verstaan nie deelsomme nie. Haar aaklige wiskunde-onderwyser, meneer Vermaak, sê nie eers More, klas soos die ander onderwysers nie. Hy sê net: Vandag maak ek MAALVLEIS van die een wie se wiskunde nie…
-

Zackie Mostert Druk ’n Drie, Jaco Jacobs
R150.00 ISBN: 9780799359824Zackie en Vincent sien baie uit na die rugbytoer. Selfs al speel hulle nie vir die A-span nie. En selfs al dra hulle span se afrigter lipstiffie! Maar dan word die rugbytoer afgestel, en almal dink dis Zackie se skuld …
-

Suzie se Superdoeper-Sjampoe (Jaco Jacobs) 9780799351187
Price range: R120.00 through R170.00 ISBN: 9780799351187Suzie is mal oor hare. Nog voordat sy kon praat, kon sy al ‘n poniestert maak. Wanneer sy eendag groot is, wil sy ‘n haarkapper word. Sy hou van haar pa se netjiese kuif. Sy hou daarvan om haar ma se lang hare te kam. Sy hou van haar boetie se borselkop. Sy hou van…
Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -

Pieksel (Fanie Viljoen) 9780799394108
R180.00 ISBN: 9780799394108Vossie de Vos is alleen. Stoksielalleen. Sy ma en pa is altyd besig met werk, werk, werk. Sy tuisskool-onnie, mevrou Moerdyk, het ’n humeur soos ’n dreigende donderstorm. En Vossie het niemand om met hom te speel of hom geselskap te hou nie. Maar Vossie is goed daarmee om dinge uitmekaar te haal en aanmekaar…
Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -

Minki se skoolkonsert – Jaco Jacobs
Price range: R110.00 through R155.00 ISBN: 9781776250479CAPS and IEB Curriculum New & Used school textbooks & readers
Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -

-

Dieter en Madame Zenobia 9780798159579
R187.00 ISBN: 9780798159579Dieter en Madame Zenobia Dieter en Krynauw, twee graadneges, beland in die kloue van Madame Zenobia toe hulle op eie houtjie begin ondersoek instel na die vlaag diefstalle in die skool – hulle is veral bekommerd oor hulle rugbybeker wat verdwyn het. Maar Zaanlie en haar vriendinne is ook op die spoor van die dief…
-

Die holderstebolder hondepartytjie (De Wet Hugo, Stephen Wallace) 9780798182867
R165.00 ISBN: 9780798182867Vir sy 10de verjaardag wens Jaco net vir een ding: ‘n hond! En hy wil ‘n hondepartytjie hê, met hondekolwyntjies. Maar gaan sy ouers vir hom die geskenk van sy drome gee? Sal sy gunsteling-sanggroep, Wagter en die waghonde, by sy partytjie kan wees? En wie moet hy nooi: net sy maats wat van honde…
-

Elton amper famous April en Juffrou – Brom Carin Krahtz 9780624073154
R215.00 ISBN: 9780624073154Elton April has written a book about his life in his new school. His Afrikaans teacher plays a big part in the story. She is unlike any teacher Elton has encountered before. Her teaching methods are contentious, but she strikes a chord with the underperforming Elton, who in turn becomes more involved in Miss Broom’s…
-

Blou Maandag
R190.00 ISBN: 9780799395945Toe Jana haar oë oopmaak, weet sy sommer … vandag gaan ’n BLOU MAANDAG wees! Dit lyk asof ’n tornado haar hare getref het. Die hamster het haar huiswerk opgeëet. Daar is aspersies in haar kosblik. En dit is háár skuld dat die hele skool glo haar beste vriendin se kop is vol grillerige goggas!…
-

Superskurk (Jaco Jacobs)
R170.00 ISBN: 9780799388794Daar is ten minste 10 000 redes waarom ’n vakansie by Wessel se oupa NIE ’n goeie idee is nie. Sy oupa Zirk bly in ’n groot, grillerige ou huis buite die stad. ’n Tronk is meer pret. Die kamers is donker en dit ruik na visaas en seemeeupoef. Daar is honderde reëls in sy…
-

Skwiek (Jaco Jacobs)
R160.00 ISBN: 9780799383683Op ’n dag kry Nathan ’n geheimsinnige boks voor hul woonstel se deur. En binne-in is ’n hamster. Hy is oulik en wollerig en sy naam is Skwiek. En hy is nie sommer ’n gewone hamster nie … Hy kan mense hipnotiseer! Maar dan vind Nathan uit Skwiek is op ’n geheime sending … en…
-

Pixel (Fanie Viljoen) 9780799391824
Price range: R150.00 through R160.00 ISBN: 9780799391824Felix Foxly is completely alone with nobody to play with him or keep him company. But one day he decides to build himself a robot friend. The moment his robot’s lights go on Felix’s whole life changes. He will never have to be alone again! But how long will they be able to stay friends?
Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -

Oupa Zombie (Jaco Jacobs)
R200.00 ISBN: 9781776250042Alex se oupa het grys hare, dra valstande en kyk graag na reis-programme op TV. Maar op ’n dag raak hy skielik mal oor … BREIIINNNSSS! Dit is duidelik dat Oupa besig is om in ’n zombie te verander. As Alex hom van dr. Zuurman en die zombiepolisie wil red, gaan hy ’n paar briljante planne, goeie…
-

Boeliebief
R103.95 ISBN: 9781776251988Synopsis Wat doen ’n mens met duisend blikkies boeliebief? Het jou oupa se neushare al die voorblad van die koerant gehaal? Hoe lyk ’n verliefde volstruis? Wat kan jy alles met die skoolhoof se hartjie-onderbroek aanvang? Hierdie boek bevat sewe snaakse stories wat jou gaan laat skater, skree of snork van die lag!
-

-

Ouma Hester en die Arnosterfant (OUT OF PRINT)
R160.00 ISBN: 9780798180733About this book: Counting rhinos, an airship with heat-seeking sensors and a mechanical arm . . . Tian and Lisa is in the Kruger park with granny Hester, collecting elephant dung with her zeppelin, the Arnosterfant. But who is Wang Mang? And why does he have flesh-eating fish in his helicopter? Will granny Hester be able…
-

Oxford Storieboom 12 Stamstories – Bel 999 9780195715361
Price range: R90.00 through R139.95 ISBN: 9780195715361Hierdie boeke is uiters geskik vir vrymoedige leesgenot. Die boeke bevat swart-en-wit illustrasies en is in hoofstukke verdeel.
Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -

Stamstories: Die Troeteldierbende 9780195718201
Price range: R80.00 through R125.95 ISBN: 9780195718201Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -

Stamstories – Spif Dif 9780195715378
Price range: R90.00 through R139.00 ISBN: 9780195715378Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -

Superheroes vlieg net saans (Jaco Jacobs)
R160.00 ISBN: 9780799366358Is ‘n witmuis nog ‘n witmuis as hy groen is? Miek is in groot moeilikheid omdat hy die natuurwetenskapklas se witmuis groen gekleur het, en boonop het hy nog nie aan ‘n projek gedink vir entrepreneursdag nie. Al wat hom nou kan red, is as ‘n luislang vir juffrou Makhetha en meneer Roux insluk. Maar…
-

Professor Fungus Omnibus 1
R240.00 ISBN: 9780799398069Kom kuier saam met Bennie en Jenny in professor Fungus se laboratorium en maak van nader kennis met zombie-tamaties, ’n klomp vreesaanjaende visse, ’n skrikwekkende monster wat die Snotzilla genoem word … en beleef ’n asemrowende miniatuur-avontuur. Vyf fantastiese Professor Fungus-stories in een boek!
-

Monsterpizza (Jaco Jacobs)
R160.00 ISBN: 9780799395730Zia se pa se werk is om pizza af te lewer. Vanaand gaan Zia vir die heel eerste keer saam met hom op sy bromponie ry. Maar as ’n mens pizza aflewer, kan jy vreemde mense ontmoet … en baie vreemde dinge kan gebeur!
-

Die groot Jaco Jacobs storieboek – Grade 4-5 Huistaal, Grade 5-7 EAT
R240.00 ISBN: 9780799392401Vyf fantastiese Jaco Jacobs-boeke in een omnibus! Vir die eerste keer word vyf van Jaco Jacobs se gewilde kinderverhale saam in een waarde-vir-geld omnibus aangebied! Geniet hierdie fantastiese verhale oor onbeskofte feetjies, ’n geheimsinnige meermin, ’n superheld-boetie, ’n baie stink poets en ’n klomp raserige dinosourusse! Pasop vir die feetjies Is daar regtig iets soos…
-

Draakasem – Grade 4 Huistaal, Grade 4-5 EAT
R160.00 ISBN: 9780799394122Is jy gereed vir ’n skubberige avontuur? Darius se pa kan deur ’n rivier vol krokodille swem. Sy ma red ou tannies uit brandende geboue. Selfs sy kleinsussie skrik vir niks … En Darius? Hy is nie eens dapper genoeg om van die skool se duikplank af te spring nie. Maar alles verander toe hy…
-

Z is vir Zackie 1: Die Rowwe Resies – 9780799379006
Price range: R60.00 through R90.00 ISBN: 9780799379006Z is vir Zackie 1: Die Rowwe Resies – 9780799379006
Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -

Ouma Hester En Die Getaway-Kar
Price range: R120.00 through R160.00 ISBN: 9780798180726Zany Zack voer ‘n skrikbewind by VERI HAPPI KIDZ, die videospeletjiesfabriek. Met die hulp van 4 bose oumas van die Huur-‘n-Ouma agentskap word kinders ontvoer en gedwing om dag en nag te werk. Maar gelukkig is daar ook oumas soos ouma Hester, Tian en Lisa se ouma. Haar Getaway-kar se wapens skrik vir niks en…
Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -

Ouma Mollie en die mensvreter (Fanie Viljoen) – 9780639602271
Price range: R140.00 through R190.00 ISBN: 9780639602271CAPS and IEB Curriculum New & Used school textbooks & readers 9780639602271
Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -

-

Ouma Mollie se verkeerde verjaarsdag 9780637007061
R190.00 ISBN: 9780637007061“G’n mens kan so verkeerd verjaar nie!” roep ouma Mollie. Haar naam is Mollewania Mollewiekus Nagtegaal. Maar jy kan haar sommer net ouma Mollie noem – die grootste moeilikheidmaker op Seeperdjiebaai. Gelukkig hou Nina haar ouma (gewoonlik) uit die moeilikheid. Vandag is egter nie een van daardie dae nie. Ouma Mollie vergeet skoon van haar…
-

Leer my lees (Vlak 6) Boekpak 9780637005050
R580.00 ISBN: 9780637005050Lees speel-speel saam met Tippie die olifant! Die stories in die Leer my lees-reeks is uniek, modern en prettig. Illustrasies ondersteun die teks, maar is meer abstrak en die perfekte oorbrugging tussen die Grondslag-en Intermediêre fase. Vlak 6 se stories fokus op langer sinne, langer paragrawe en ’n moderne uitleg om lees- en taalvaardighede te…
-

-
Sale!

USED – Op my planeet: die beste rympies van Jaco Jacobs
Original price was: R220.00.R120.00Current price is: R120.00. ISBN: USED - 9780799390636-1Welkom op ‘n planeet propvol pret! Jaco Jacobs se planeet is ‘n vreemde, fantastiese, vrolike plek waar ENIGE iets kan gebeur. Daar kan wurms met tamatiesous op jou spyskaart wees … of ‘n walvis kan in jou sop beland. Jy kan uitvind hoe ‘n skoonheidskompetisie vir monsters werk … of die waarheid oor haaie uitvind….
-

USED – Liefde Laat Jou Rice Krispies Anders Proe 9780799335781
R120.00 ISBN: USED - 9780799335781Tania Brink Die tieners wat as keurders opgetree het, was mal oor hierdie “anderste”, humoristiese liefdesverhaal en het keer op keer opgemerk hoeveel insig die skrywer in tieners se (liefdes)lewe toon. Vir tieners van 12-15 jaar. “Shakespeare was miskien hierdie hengse romantiese skrywer, maar hy was ’n seksis, nes die meeste mans. Hy’t seker heeldag…
-
Sale!

Dagboek van ‘n Wimpy Kid 2: Rodrick Regeer
Original price was: R185.00.R50.00Current price is: R50.00. ISBN: 9781485900238About the book: Met die aanbreek van die nuwe skooljaar, is Greg ywerig om die afgelope drie maande agter hom te sit… veral een insident. Wat jy ook al doen, moenie vir Greg Heffley vra hoe hy sy vakansie spandeer het nie, want hy wil definitief nie daaroor praat nie. Ongelukkig weet Greg se ouer…
-

LIKE NEW – Op my planeet: die beste rympies van Jaco Jacobs
R280.00 ISBN: USED - 9780799390636Welkom op ‘n planeet propvol pret! Jaco Jacobs se planeet is ‘n vreemde, fantastiese, vrolike plek waar ENIGE iets kan gebeur. Daar kan wurms met tamatiesous op jou spyskaart wees … of ‘n walvis kan in jou sop beland. Jy kan uitvind hoe ‘n skoonheidskompetisie vir monsters werk … of die waarheid oor haaie uitvind….
-

Op my planeet: die beste rympies van Jaco Jacobs
R320.00 ISBN: 9780799390636Welkom op ‘n planeet propvol pret! Jaco Jacobs se planeet is ‘n vreemde, fantastiese, vrolike plek waar ENIGE iets kan gebeur. Daar kan wurms met tamatiesous op jou spyskaart wees … of ‘n walvis kan in jou sop beland. Jy kan uitvind hoe ‘n skoonheidskompetisie vir monsters werk … of die waarheid oor haaie uitvind….
-

-

