Vis en Tjips, Jaco Jacobs 9780799359800
Price range: R120.00 through R170.00 ISBN: 9780799359800International British Curriculum. Cambridge Lower Secondary Stage . New & Used school textbooks. Cambrilearn Foundation I . CAPS Curriculum.
Showing 1–50 of 135 resultsSorted by popularity

International British Curriculum. Cambridge Lower Secondary Stage . New & Used school textbooks. Cambrilearn Foundation I . CAPS Curriculum.

Drie koshuisavonture in een boek! Waar Lindie en haar vriendinne is, is daar altyd hope pret, avontuur en naelbyt-aksie! Die vyfstuks Lindie, Talita, Mia, Gina en Andrea beleef allerlei opwindende avonture saam in die Bergrif Meisieskool se koshuis. As daar nie gevaarlike skurke op hulle spoor is nie, gebeur daar vreemde dinge op die skoolkamp,…

Skurke en Spinnekoppe Handleiding en Gids is designed for learners. It comprises a comprehensive synopsis, analysis, and discussion of the novel, SMS’e, Skurke en Spinnekoppe, by Nerine Ahlers and Alet Steenkamp. This publication will guide your study, interpretation and appreciation of the novel.

International British Curriculum. Cambridge Lower Secondary . New & Used school textbooks. Cambrilearn Foundation II



KABV Curriculum Grade Graad 9 School Textbooks, New & Used Books. Cambrilearn.

Justin Fortuin het glad nie lus om die vakansie saam met sy ma by haar tannie Mary te kuier nie. En wat daarvan as tannie Mary in ‘n geheimsinnige ou kasteel by die see bly? Hy het ander vakansieplanne gehad. Maar tannie Mary maak Justin se dag toe sy vir hom ‘n pratende papegaai present…

Estelle is skaam vir hulle nuwe huis. Sy wens die ding met haar pa het nooit gebeur nie. Sy wens sy hoef nie terug te gaan skool toe nie. Dan ontmoet Estelle vir Aiden. Aiden wat saans op die motorhuis se dak sit en kondensmelk eet. Aiden wat haar dalk weer in wonderwerke kan laat…


Gratis elektroniese Studiegids beskikbaar.  Daar is ‘n paar basiese reëls wanneer jy jou eerste band begin … 1. Besluit vooraf watter soort musiek julle wil maak. 2. Neem jou tyd om lede vir jou band te kies. 3. Moenie op iemand in jou eie band verlief raak nie. Ons het al die reëls oortree …

KABV Curriculum Grade Graad 7 School Textbooks, New & Used Books. Cambrilearn.


KABV Curriculum Grade Graad 7 School Textbooks, New & Used Books. Cambrilearn.


Aandag, alle onderwysers wat CAPS-boeke vir volgende jaar moet kies! Wil jy graag boeke deur ons drie heel gewildste kinder- en jeugboekskrywers in die klas behandel? Wat van ’n supergewilde Thomas@-boek om jou graadneges aan die lees te kry? Of slaan jou graadagts se asem weg met Jaco Jacobs se Perfek (waarvan tienduisende kopieë reeds…

About this book: Die onderwysergids is gratis aflaaibaar: Geraamte in die klas Onderwysersgids Stephan and his friend, Cobus, is in big trouble. They’ve accidentally turned their teacher, miss Beneke, into a skeleton! But that is only the beginning of the story . . . because then there is the school bus tour, a bully on…

Nadia het Â’n geheim. Dit die rede waarom sy by haar ouma in die Magoebaskloof moet gaan bly. Hier ontmoet sy vir Poenk. Bos-Poenk. Geheimsinnige Poenk. Poenk wat haar leer hoe paddaeiertjies ruik. Wat haar wys wat daar kleure soos ritselgroen, bangmaakgroen, fluistergroen, kieliegroen en flikkergroen bestaan. Poenk wie se naam sy oor en oor…

Die 54 gedigte in Toulopers is almal splinternuut en is geskryf met tieners van 13 tot 15 jaar in gedagte. Van ernstiger temas tot glimlagverse, van rebelse gedigte tot dolverliefde SMS-poësie – al die bydraes in hierdie bundel is met een doel voor oë gekies: om tot moderne tieners se leefwêreld te spreek.

‘n Goeie dag vir boomklim – 9780799373967

KABV Curriculum Grade Graad 8 School Textbooks, New & Used Books. Cambrilearn.

Wat sal jy doen as jy onsigbaar kan raak? Kyle is moeg daarvoor dat die skoolboelie op hom pik. Denzel die Draak knou gedurig ander kinders af, terg hulle en vat hulle pousebroodjies. Toe Kyle ‘n nuwe selfoon kry, laai hy ‘n vreemde app af – een wat belowe om jou onsigbaar te maak! Kort…

Blonde hare … Helderblou oe …’n Skitterwit glimlag …Natasja is perfek. Dit besef Jak die oomblik toe sy by die klas se deur instap. Maar hy is net ’n doodgewone ou. Hoe kan hy die mooiste meisie in die skool se aandag trek? Julia, sy beste vriendin, het ’n plan … Agterin die KABV-goedgekeurde skooluitgawe…

Mia haat wiskunde. Sy hou nie van optelsomme nie en sy hou nie van aftreksomme nie. Vermenigvuldigsomme gee haar hoofpyn en sy verstaan nie deelsomme nie. Haar aaklige wiskunde-onderwyser, meneer Vermaak, sê nie eers More, klas soos die ander onderwysers nie. Hy sê net: Vandag maak ek MAALVLEIS van die een wie se wiskunde nie…

Drie adrenalienbelaaide Thomas@-avonture in een omnibus! Die Thomas@-reeks is een van die grootste suksesverhale in die Afrikaanse kinderboekmark. Daar het oor die jare reeds 10 boeke in dié avontuurbelaaide topverkoper-reeks verskyn, sommige titels is in Engels vertaal, en Thomas en sy vriende se avonture het selfs tot ’n TV-reeks op kykNET gelei. Nou is drie…

CAPS and IEB Curriculum New & Used school textbooks & readers

Hoe ver sal jy gaan om die meisie van jou drome te beïndruk? Wat sal jy doen om jou beste vriend se lewe te red? Rudi en Steven maak ’n snaakse video. Die soort dom video wat jy maak om ’n meisie te probeer beïndruk. Kort voor lank het hulle hope aanhangers op YouTube. Hulle…

KABV Curriculum Grade Graad 10 School Textbooks, New & Used Books. Cambrilearn.


Die kort dramas in hierdie bundel is relevant vir ‘n nuwe geslag Suid-Afrikaanse leerders, aangesien die temas verband hou met alledaagse werklikhede. Die fokus is op werklike konfliksituasies, probleemoplossing deur middel van kreatiewe denke, gewone mense in ‘n verskeidenheid kontekste en outentieke kommunikasie. ‘n Aantal komiese dramas verleen ‘n ligter sy aan hierdie tradisioneel ernstige…

Fanie Viljoen Dans is Byron Carelse se hele lewe. Dit is sy energie, sy passie, sy geluk … sy vonk. Wanneer die ritme sy lyf beetkry, vergeet hy van die probleme wat by die huis op hom wag. Sy beste vriendin, Tasha, se altyd hy moenie toelaat dat ander mense sy vonk steel nie. Maar…


Daar is ’n paar basiese reëls wanneer jy jou eerste band begin … 1. Besluit vooraf watter soort musiek julle wil maak. 2. Neem jou tyd om lede vir jou band te kies. 3. Moenie op iemand in jou eie band verlief raak nie. Ons het al die reëls oortree …

KABV Curriculum Grade Graad 8 School Textbooks, New & Used Books. Cambrilearn.

Via Afrika Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 8 Leesboek – 9781415421178


KABV Curriculum Grade Graad 8 School Textbooks, New & Used Books. Cambrilearn.

CAPS and IEB Curriculum New & Used school textbooks & readers

Dieter en Madame Zenobia Dieter en Krynauw, twee graadneges, beland in die kloue van Madame Zenobia toe hulle op eie houtjie begin ondersoek instel na die vlaag diefstalle in die skool – hulle is veral bekommerd oor hulle rugbybeker wat verdwyn het. Maar Zaanlie en haar vriendinne is ook op die spoor van die dief…




Die Thomas@-reeks is een van die grootste suksesverhale in die Afrikaanse kinderboekmark. Daar het oor die jare reeds 10 boeke in dié avontuurbelaaide topverkoper-reeks verskyn, en Thomas en sy vriende se avonture het selfs tot ’n TV-reeks gelei. Hierdie waarde-vir-geld-omnibus bevat vier titels: Thomas@geraamte.net, Thomas@rock-ster.net, Thomas@vrees.net en Thomas@skaduwee.net.

CAPS and IEB Curriculum New & Used school textbooks & readers

Vir sy 10de verjaardag wens Jaco net vir een ding: ‘n hond! En hy wil ‘n hondepartytjie hê, met hondekolwyntjies. Maar gaan sy ouers vir hom die geskenk van sy drome gee? Sal sy gunsteling-sanggroep, Wagter en die waghonde, by sy partytjie kan wees? En wie moet hy nooi: net sy maats wat van honde…

Elton April has written a book about his life in his new school. His Afrikaans teacher plays a big part in the story. She is unlike any teacher Elton has encountered before. Her teaching methods are contentious, but she strikes a chord with the underperforming Elton, who in turn becomes more involved in Miss Broom’s…


About this book: Antwoordstelle is verkrygbaar hier: Leeus met letsels (skooluitgawe) memoranda Hulpbron met vrae en aktiwiteite vir Afrikaans EAT onderwysers: Leeus met letsels Buyi voel soos ’n vreemdeling in London – die plek waar hy gebore is en grootgeword het. Maar toe hy vir die soveelste keer moeilikheid by die skool optel, besluit sy ma hy…

Jana’s growing pains are compounded by her mother’s remarriage after the death of her father. This is a sensitive coming-of-age story by a popular author.

Glo my, as jy op die ingewing van die oomblik ’n skaap by ’n kerkbasaar steel, sal jou lewe nooit weer dieselfde wees nie … Luan se vakansieplanne is in hulle peetjie. In plaas daarvan dat hy by die huis gaan rondsit, PlayStation speel en saam met sy pelle kuier, moet hy Karoo toe gaan….

Thomas en Hannes kan nie wag om ‘n nuwe rekenaarspeletjie te toets wat hulle by Harry van die Cyber Tiger-internetkafee gekry het nie. Maar iets is verkeerd met die speletjie. ‘n Geheimsinnige skerpioen verskyn op die rekenaarskerm en Hannes is oortuig die speletjie is in werklikheid ‘n gevaarlike rekenaarvirus. Thomas vermoed egter Hannes se verbeelding…
No products in the cart.