Showing all 17 resultsSorted by popularity
-

R100.00
ISBN: LIKE NEW - 9781928330738X-kit Presteer Letterkunde Studiegidse maak die nasionale voorgeskrewe romans, dramas, kortverhale en gedigte meer toeganklik vir leerders. Dit verskaf kontekstuele inligting, karakterbeskrywings, volledige ontleding van temas, asook spesifieke eksamenriglyne.
-

R260.00
ISBN: 9780799391329Nog vier koshuisavonture in een boek! Waar Lindie en haar vriendinne is, is daar altyd hope pret, avontuur en naelbyt-aksie! Die vyfstuks Lindie, Talita, Mia, Gina en Andrea beleef allerlei opwindende avonture saam in die Bergrif Meisieskool se koshuis. Nog vier van die gewilde SSS-boeke verskyn nou saam in een omnibus: Seesand, sonbrille en smokkelaars…
-

R90.00
ISBN: USED - 9780624048411
-

R110.00
ISBN: LIKE NEW - 9780624048411
-

R200.00
ISBN: LIKE NEW -9781928435075Afrikaans First Additional Language, Grade 11
-

R80.00 – R153.00Price range: R80.00 through R153.00
ISBN: 9780636081673Wenner – Maskew Miller Longman 2007 Letterkundeprys. “Jans beduie opgewonde na ‘n bordjie toe ons daarby verbyry. Brandvlei. Verneukpan. Ons tref die grondpad met ‘n stofwolk, maar ek draai nie die ruit toe nie. Die wind suis rondom my ore en my neus prikkel van die stof. Ek hys myself aan die handvatsel bokant my…
-

R180.00
ISBN: USED - 9780624038368
-

R365.00
ISBN: 9780639602554Moenie hierdie boek eet nie! bevat 365 rympies (en ‘n bonusrympie vir ‘n skrikkeljaar) wat kinders (én grootmense!) heeljaar sal laat skaterlag! Daar’s rympies oor oupas en oumas, goggas, krieket, ruimtevaarders, seerowers, spoke, skool-toilette, Kersvader en krokodille …Â
-

R140.00
ISBN: USED - 9780799349450Almal is baie opgewonde oor Thomas se kans om ‘n sepiester te wees. Hy het immers ‘n rol gekry in Die Malans van Marthaheim, die gewildste TV-reeks ooit! En sy medester is boonop die aantreklike Fleur Vermaak. Maar dis die minste van Thomas se probleme. Hy wonder hoe op aarde hy sy plek in die…
-

R136.00
ISBN: USED - 9781770026216
-

R200.00
ISBN: LIKE NEW - 9780624038368
-

R240.00
ISBN: LIKE NEW - 9780798149594Eleanor Baker skryf met ‘n satiriese aanslag en fyn insig oor die wel en wee van ‘n stadsgesin wat bestaan uit ‘n vergeetagtige ma, ‘n gemoedelike pa, Iris en haar twee susters, Elsa en Kara, hul “Hollandse” hond, ‘n huishulp wat presies weet wat sy wil hê en ‘n buite-aardse beskermengel met ‘n aardse humorsin….
-
Sale!

R150.00 – R320.00Price range: R150.00 through R320.00
ISBN: 9780624046196
-

R270.00
ISBN: LIKE NEW - 9781770043954Die digbundel is tematies gerangskik en van woordverklarings en kommentaar voorsien. Bevat outobiografiese bydraes deur kontemporere asook ouer digters, ‘n tydlyn en besondere illustrasies deur Jan Visser.
-

R130.00
ISBN: LIKE NEW - 9781432300029
-

R70.00
ISBN: 9780798133746
-

R40.00
ISBN: 9780624039785