Flippie Flitskaarte (Vlak 3) (Skooluitgawe) – 9780637017824

R250.00

Flippie Flitskaarte (Vlak 3) (Skooluitgawe) – 9780637017824

ISBN: 9780637017824

Hierdie kleurvolle flitskaarte help jong leerders om gevorderde vaardighede aan teleer met temas soos kernwoordeskat, tweeklanke, drieklanke, konsonant-samevoegings, trappe van vergelyking, intensiewe vorm, en antonieme. Ideaal virklaskamer of tuisgebruik.