LIKE NEW – Die Antwoord-Reeks Graad 10 lewenswetenskappe 3 in 1 KABV studiegids
R230.00
1 in stock
1 in stock
Hierdie studiegids is volgens die KABV-vereistes saamgestel. Dit bevat: Breedvoerige NOTAS per module, Vrae en Snelvure per module en Gedetailleerde memos. Hierdie gids is n noodsaaklike inleiding tot die basiese konsepte wat leerders in Graad 10 teëkom en wat die grondslag vir Lewenswetenskappe in Graad 11 en 12 vorm. Die vakmateriaal is in logiese afdelings met duidelike kolpuntlys-opsommings ingedeel sodat die kurrikuluminhoud tot toeganklike, maklik verstaanbare eenhede vereenvoudig word. Die vrae en antwoorde stimuleer die ontwikkeling van die leerder se wetenskaplike vaardighede en dit dra by tot n begrip van hoe Lewenswetenskappe en hul omgewing met mekaar skakel. Die Snelvuurvrae aan die einde van elke module toets en bevorder konsolidering van noodsaaklike terminologie. Deur reg deur die jaar, sistematies deur die vakmateriaal te werk, word die leerder in staat gestel om in hierdie vak te presteer.
Related products
-
Sale!

LIKE NEW – X-Kit Presteer! Lewenswetenskappe – Graad 12: Eksamenhersieningsboek
R80.00Original price was: R80.00.R20.00Current price is: R20.00. ISBN: 9781775957126 -

-

The Answer Series Grade 10 Life Sciences 3-in-1 IEB 9781920558116
R279.00 ISBN: 9781920558116Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -

Via Afrika Life Sciences Grade 12 Learner’s Book 9781415439630
R220.00 – R365.90Price range: R220.00 through R365.90 ISBN: 9781415439630Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page

