X-kit Presteer! Sprak of Sprook en ander gedigte EAT Graad 11 Studiegids – 9781928330752

Price range: R120.00 through R144.00

X-kit Presteer! Sprak of Sprook en ander gedigte EAT Graad 11 Studiegids – 9781928330752

ISBN: 9781928330752

X-kit Presteer Letterkunde Studiegidse maak die nasionale voorgeskrewe romans, dramas, kortverhale en gedigte meer toeganklik vir leerders. Dit verskaf kontekstuele inligting, karakterbeskrywings, volledige ontleding van temas, asook spesifieke eksamenriglyne.