Piekfyn Afrikaans Leesboek Graad 9 Eerste Addisionele Taal 9781770029385
R220.00 – R413.00Price range: R220.00 through R413.00
About this book:
’n Leesboek soos min! Piekfyn Afrikaans Leesboek vir Eerste Addisionele Taal is volgens die vereistes van die KABV. Die boek is ingedeel volgens verskillende genres met tekste en temas gepas vir leerders in hierdie fase. Wanneer leerders hierdie leesboek lees, gaan hulle hulself inleef in die wonderlike gebeure en karakters in elke storie en teks.
Maar die Piekfyn Afrikaans Leesboek bestaan nie net uit kort stories nie. Daar is ook langer stories en volksverhale wat jong lesers nuwe avonture gaan laat beleef. Daar is kort dramas om in groepverband te beurtlees of op te voer en gedigte om te lees vir genot.
Daar is ook heelwat tekste wat leerders se lus vir lees sal aanwakker. Hulle lees oor allerlei temas waarvan hulle dalk nog nie weet nie of ontdek vreemde plekke waarvan hulle nog nooit gehoor het nie.
Stories sluit in “Melina sing ‘n noot” (Nataniel), “Potyster sweis nie” (P.G. du Plessis), “Ek is jammer” (E.K.M. Dido) en ander gedigte, ensomeer.
Related products
-

Piekfyn Afrikaans Eerste Addisionele Taal Onderwysergids Graad 7 + CD
R290.00 – R385.00Price range: R290.00 through R385.00 ISBN: 9781770029293Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -

Via Afrika Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 9 Leerderboek – 9781415421192
R50.00 – R244.90Price range: R50.00 through R244.90 ISBN: 9781415421192Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -

Via Afrika Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 8 Leerderboek 9781415421161
R150.00 – R228.90Price range: R150.00 through R228.90 ISBN: 9781415421161Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -


