Skreeu en ander Verhale 9780799370744
R90.00 – R250.00Price range: R90.00 through R250.00
ISBN:
9780799370744
Soos ‘n vuishou in die maag. So tref hierdie bundel kortverhale vir tieners jou. Van die bekendste skrywers in Afrikaans span saam vir ‘n boeiende leeservaring. Al die stories in hierdie bundel het een ding gemeen – hulle is uit die perspektief van hedendaagse jongmense geskryf en takel kwessies waarmee tieners hulle sterk kan vereenselwig
Related products
-

-

Fiela se kind – die drama – 9780624073635
R150.00 – R215.00Price range: R150.00 through R215.00 ISBN: 9780624073635Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -

-


