The Answer Series Graad 12 Afrikaans EAT 3-in-1 KABV – 9781920568948
R130.00 – R299.00Price range: R130.00 through R299.00
The Answer Series Graad 12 Afrikaans EAT 3-in-1 KABV – 9781920568948
ISBN:
9781920568948
Description
Hierdie Graad 12 Afrikaans EAT 3-in-1 studiegids neem jou stapsgewys deur die vier hoofvaardighede vir Afrikaans EAT – Luister & Praat; Lees & Kyk; Skryf & Aanbied; Taalstrukture & -konvensies. Interessante, aktuele en inspirerende voorbeeldtekste word deurgaans voorsien om meer spesifieke vaardighede te ontwikkel. Die logiese uitleg en voorbeelde help met begrip en toeganklikheid van die kurrikuluminhoud.
Sleutelkenmerke:
- Stapsgewyse, hanteerbare benadering
- Breedvoerige Notas oor elk van die 4 vaardighede
- Vrae en Antwoorde (Toets Jou Kennis) oor elk van die 4 vaardighede
- 5 Eksamenvraestelle en -memo’s (Taal)
Related products
-

USED – Hahlo’s South African Company Law Through the Cases (Paperback, 6th edition)
R800.00 ISBN: USED - 9780702151422 -

-

Physichem Grade 11 CAPS Physical Sciences 9781868631445
R150.00 – R200.00Price range: R150.00 through R200.00 ISBN: 9781868631445Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -


