USED – Thomas@aqua.net 9780799349467
R25.00
2 in stock
2 in stock
ISBN:
9780799349467
Die toetsreeks is verby en ‘n wonderlike langnaweek by die see le vir Thomas-hulle voor. Maar dan begin dinge lelik skeefloop: Thomas ontdek ‘n deurtjie in die vloer van hulle strandhuis wat reguit lei na die skuilplek van die gevaarlike perlemoensmokkelaar, Sharky Fortuin; sy beste vriend, Hannes, gedra hom skielik soos ‘n alien en hy betrap vir Alexandra en Lukas saam op ‘n afgelee plek tussen die rotse – en dit terwyl Lukas weet dat Thomas mal is oor haar!
Related products
-

-

-

Dinge wat ek nie van skape geweet het nie 9780799384512
R161.00 – R240.00Price range: R161.00 through R240.00 ISBN: 9780799384512Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -

Spring – 9780799359848
R120.00 – R180.00Price range: R120.00 through R180.00 ISBN: 9780799359848Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page

