Anna Atoom en die seerower se dolk 9780624057482
R120.00 – R195.00Price range: R120.00 through R195.00
‘n Ekologiese ramp tref die aarde: alge begin die oseane oorgroei en bedreig alle lewe in die see. Terwyl Anna se ouers probeer uitvind wat dit veroorsaak het, en hoe om dit te keer, stel Anna net in een ding belang: n antieke dolk wat sy in die see gevind het. Sy glo dit het meer as tweehonderd jaar gelede aan n beroemde seerower behoort. Maar waar l?ie wrak van sy skip? En wat het van sy skat geword? Die Anna Atoom-reeks is bekroon met die Alba Bouwer-prys vir kinderliteratuur (2013). Hierdie skooluitgawe van Anna Atoom en die seerower se dolk is goedgekeur vir die Departement van Basiese Onderwys se Nasionale Katalogus vir die Senior Fase. Addisionele onderrig- en leerstof is bygevoeg: aktiwiteite vir pre- en postlees, vrae volgens kognitiewe vlakke, woordelyste en notas oor die kenmerke van n jeugverhaal. Antwoordstelle is verkrygbaar op
Related products
-

-

Suzie se Superdoeper-Sjampoe (Jaco Jacobs) 9780799351187
R120.00 – R180.00Price range: R120.00 through R180.00 ISBN: 9780799351187Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -

-


