LIKE NEW – DIE KWART-VOOR-SEWE-LELIE SKOOLUITGAWE 9780798149594

R240.00

1 in stock

1 in stock

ISBN: LIKE NEW - 9780798149594

Eleanor Baker skryf met ‘n satiriese aanslag en fyn insig oor die wel en wee van ‘n stadsgesin wat bestaan uit ‘n vergeetagtige ma, ‘n gemoedelike pa, Iris en haar twee susters, Elsa en Kara, hul “Hollandse” hond, ‘n huishulp wat presies weet wat sy wil hê en ‘n buite-aardse beskermengel met ‘n aardse humorsin. “Ek het jou al vertel van my naam,” sê Iris, die sentrale figuur in hierdie bekoorlike roman, “. . . ek glo ek sal eendag blom.”