LIKE NEW – Thomas@skerpioen.net 9780799349498
R25.00
Out of stock
Out of stock
ISBN:
9780799349498
Thomas en Hannes kan nie wag om ‘n nuwe rekenaarspeletjie te toets wat hulle by Harry van die Cyber Tiger-internetkafee gekry het nie. Maar iets is verkeerd met die speletjie. ‘n Geheimsinnige skerpioen verskyn op die rekenaarskerm en Hannes is oortuig die speletjie is in werklikheid ‘n gevaarlike rekenaarvirus. Thomas vermoed egter Hannes se verbeelding werk maar net weer oortyd.
Related products
-

Voort Met Die Spel – 9780798129268 (OUT OF PRINT)
R127.00 – R182.00Price range: R127.00 through R182.00 ISBN: 9780798129268Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -

-

-


