USED – Gevaarlike Lopies 9780799341638
R30.00
1 in stock
1 in stock
ISBN:
9780799341638
Wat kan nou lekkerder wees as om saam met jou vriende die land plat te toer en die een krieketwedstryd na die ander te speel! Maar van die begin af is dit duidelik dat hierdie nie ‘n gewone toer gaan wees nie. Wie probeer by die span se bussie inbreek? Is daar regtig iemand wat snags in die koshuisgange rondsluip, of is dit Henk se verbeelding? Kort voor lank lyk dit of die kriekettoer in ‘n nagmerrie gaan ontaard.
Related products
-

-

-
Sale!

Helde van Suid-Afrika 2
R130.00Original price was: R130.00.R100.00Current price is: R100.00. ISBN: 9780799389210 -


