PracMaths Graad 5 (Wiskunde) + Answers 9781919906119
R180.00
1 in stock (can be backordered)
1 in stock (can be backordered)
ISBN:
9781919906119
Ons Graad 5 PracMaths boek dek die volledige CAPS kurrikulum soos voorgeskryf. Die boek is opgedeel in 4 Kwartale en behandel die onderwerpe in die voorgeskrewe CAPS volgorde. Die boek dien as ‘n “werkboek” wat beteken dat die leerders hul antwoorde in die boek kan invul. Die boek is ontwerp om as die leerder se “primêre” werkboek te dien, vir beide die klaskamer of tuis. Elke boek is voorsien van ‘n antwoordstel. Nie al die antwoorde is ten volle uiteengesit nie, daar is egter ‘n kort antwoord voorsien vir elke vraag in die boek.
Related products
-

Platinum Instamaths Grade 5 Learner’s Book 9780636165007
R80.00 – R112.00Price range: R80.00 through R112.00 ISBN: 9780636165007Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -

Solutions for All Mathematics Grade 5 Learner’s Book – 9781431009763
R200.00 – R246.95Price range: R200.00 through R246.95 ISBN: 9781431009763Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -


-

Classroom Mathematics Grade 5 Learners’ Book (CAPS Aligned) – 9780796234469
R170.00 – R257.00Price range: R170.00 through R257.00 ISBN: 9780796234469Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page

