PracMaths Graad 6 + Answers 9781919906133
R180.00
2 in stock (can be backordered)
2 in stock (can be backordered)
ISBN:
9781919906133
Ons Graad 6 PracMaths boek dek die volledige CAPS kurrikulum soos voorgeskryf. Die boek is opgedeel in 4 Kwartale en behandel die onderwerpe in die voorgeskrewe CAPS volgorde. Die boek dien as ‘n “werkboek” wat beteken dat die leerders hul antwoorde in die boek kan invul. Die boek is ontwerp om as die leerder se “primêre” werkboek te dien, vir beide die klaskamer of tuis. Elke boek is voorsien van ‘n antwoordstel. Nie al die antwoorde is ten volle uiteengesit nie, daar is egter ‘n kort antwoord voorsien vir elke vraag in die boek.
Related products
-

-

-

Platinum Wiskunde Graad 6 Leerderboek – 9780636138261
R180.00 – R225.00Price range: R180.00 through R225.00 ISBN: 9780636138261Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -

Platinum Mathematics Grade 6 Teacher’s Guide 9780636137240
R150.00 – R336.00Price range: R150.00 through R336.00 ISBN: 9780636137240Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page


