Via Afrika Tegnologie Graad 9 Leerderboek 9781415419304
R140.00 – R244.90Price range: R140.00 through R244.90
Spesifiek geskryf om aan al die vereistes van die nasionale Kurrikulum- en Assessering beleidsverklaring (KABV) te voldoen. Sleutelterme word in rooi gedruk as dit vir die eerste keer verskyn. Â’n Lys van hierdie terme word ook in rooi aan die begin van elke eenheid of hoofstuk gelys. Nuwe woorde is in blou en word in die kantlyn verduidelik. Aktiwiteite help leerders om te verstaan wat hulle geleer het. ‘n Opsomming aan die einde van elke onderwerp help leerders studeer. Die Formele Assesserings taak (FAT) blokkie bevat take wat leerders voorberei vir die wat in die klas voltooi moet word. Vrae aan die einde van elke onderwerp help leerders met hersiening. ‘n Voorbeeld van ‘n eksamenvraestel aan die einde van die boek sal leerders ook help oefen en leer oor alles wat hulle nodig het om te weet.
Related products
-

Kollig Op Tegnologie Graad 7 Leerdersboek 9780796235121
R259.00 ISBN: 9780796235121Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -
Sale!

Spot On Technology Grade 8 Learners Book – 9780796235039
R50.00 – R275.00Price range: R50.00 through R275.00 ISBN: 9780796235039Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -

Tegnologie Vandag Graad 8 Leerderboek 9780636139831
R273.00 ISBN: 9780636139831Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -

Platinum Technology Grade 8 Learner’s Book 9780636140066
R180.00 – R258.00Price range: R180.00 through R258.00 ISBN: 9780636140066Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page

