PracMaths Graad 7 (Afr) + Memo 9781919906157
R130.00 – R180.00Price range: R130.00 through R180.00
ISBN:
9781919906157
Product Details
Ons Graad 7 PracMaths boek dek die volledige CAPS kurrikulum soos voorgeskryf.
Die boek is opgedeel in 4 Kwartale en behandel die onderwerpe in die voorgeskrewe CAPS volgorde.
Die boek is ‘n handboek m.a.w. leerders vul nie die antwoorde in die boek in nie.
Die boek is ontwerp om as die leerder se “primêre” werkboek te dien, vir beide die klaskamer of tuis.
Elke boek is voorsien van ‘n antwoordstel. Nie al die antwoorde is ten volle uiteengesit nie, daar is egter ‘n kort antwoord voorsien vir elke vraag in die boek.
Related products
-

Move with Maths Grade 8 Term 1 & 2 Theory & Workbook – 9780994672292
R170.00 – R215.00Price range: R170.00 through R215.00 ISBN: 9780994672292Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -

-

Iconic Mental Maths Grade 9 9781928360063
R60.00 – R75.00Price range: R60.00 through R75.00 ISBN: 9781928360063Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -


