Oxford Suksesvolle Besigheidstudies Graad 10 Leerdersboek 9780199043224
R70.00 – R271.95Price range: R70.00 through R271.95
ISBN:
9780199043224
Oxford Suksesvolle Besigheidstudies is ‘n Besigheidstudiekursus wat deur onderwysers regdeur Suid-Afrika vertrou en gebruik word. Die ryk, relevante inhoud dek die Nasionale Kurrikulum- en Assesseringsbeleidverklaring (KABV) ten volle en verseker dat leerders regdeur die jaar belangstelling behou.





