Shuters Top Klas Wiskunde Graad 5 Onderwysersgids 9780796047311
R100.00 – R210.00Price range: R100.00 through R210.00
ISBN:
9780796047311
Shuters Top Klas Wiskunde Graad 5 vir die lntermediere fase bevorder die leerder se wiskundige konsepte, vaardighede en kennis deur probleemoplossing, analitiese en kreatiewe denke, te ontwikkel. Die reeks stel leerders in staat om Wiskunde in verband te bring met hul alledaagse lewens. Interaktiewe en individuele aktiwiteite help die leerders om die oogmerke van die Algemenedoelwitte en Spesifiekedoelwitte vir Wiskunde, soos vervat in die KABS dokument, te bereik. Vervolgens is die fokus op inhoudsgebiede, geskikte hulpbronne en bied geleenthede vir verskillende benaderings tot wiskunde
Related products
-

-

Oxford Successful Mathematics Grade 5 Learner’s Book – 9780199043460
R130.00 – R152.00Price range: R130.00 through R152.00 ISBN: 9780199043460Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -

Platinum Mathematics Grade 5 Learner’s Book – 9780636135345
R190.00 – R213.00Price range: R190.00 through R213.00 ISBN: 9780636135345Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -


