Via Afrika Ekonomie Graad 12 Leerderboek 9781415441398
R348.90
1 in stock (can be backordered)
1 in stock (can be backordered)
Hierdie opwindende studiejaar sal jou help om beter te verstaan hoe markte en ekonomieë dwarsoor die wêreld inmekaar skakel. Jy sal sien hoe, op ‘n plaaslike vlak, gemeenskappe inheemse kennis eie aan hulle gebruik om saam te werk en hulleself te verbeter, en daardeur die groei en ontwikkeling van die land beïnvloed. Jy sal ook die globale ekonomiese faktore soos invoere en uitvoere, verskillende tipes markte en die verskille tussen ontwikkelde en ontwikkelende lande ondersoek. Dit beteken dat hierdie boek jou sal help om te verseker dat jy gereed is vir jou finale eksamen en die grondslag lê vir verdere studies en professionele sukses. Wat ook al jou planne mag wees, jy sal bemagtig word deur die nuwe kennis wat jy opgedoen het. Jy sal in staat wees om voorspellings oor ekonomiese toestande te maak en daarby te baat. Gaan voort en wees suksesvol.
Related products
-

-

Advanced Accounting Grade 11 Workbook (New Revised 2025 Edition) 9781067252168
R260.00 ISBN: 9781067252168 -

-

Via Afrika Business Studies Grade 12 Learner’s Book – 9781415441312
R280.00 – R329.99Price range: R280.00 through R329.99 ISBN: 9781415441312Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page

