Via Afrika Geskiedenis Graad 11 Leerderboek 9781415437001
R320.90
1 in stock (can be backordered)
1 in stock (can be backordered)
’n Land word deur verskeie kenmerke bepaal. Een van hierdie kenmerke is ekonomiese beleid. Jy sal hierdie jaar ontdek hoe kapitalisme in die Verenigde State en kommunisme in die Sowjetunie baie verskillende ontwikkelings en probleme in daardie lande tot gevolg gehad het. Nog ’n bepalende kenmerk is nasionalisme, wat baie soorte vorme kan aanneem. Jou eie land is een van baie voorbeelde wat jy gaan verken, waar ’n omstrede soort nasionalisme tot die stigting van die Republiek van Suid-Afrika in 1961 gelei het. Alles wat sedertdien ontwikkel het – insluitende die gevangenisstraf, vrylating en presidentskap van Nelson Mandela – is ’n gevolg van daardie oomblik. Dit is waarom Geskiedenis so ’n nuttige vak is om te hê. Dit bied jou ’n nuwe waardering vir die wêreld soos jy dit vandag ken: polities, sosiaal en ekonomies. Die beste manier om die hede sowel as die toekoms te verstaan, is om die verlede te verstaan. Hierdie boek sal jou wys waarom dit só is.
Related products
-

-

Solutions For All History Grade 11 Learner’s Book 9781431010202
R120.00 – R391.95Price range: R120.00 through R391.95 ISBN: 9781431010202Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -

New Generation History Grade 11 Learner Book 9781920321963
R150.00 – R310.00Price range: R150.00 through R310.00 ISBN: 9781920321963Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -

Focus History Grade 11 Learner’s Book – 9780636111516
R80.00 – R362.00Price range: R80.00 through R362.00 ISBN: 9780636111516Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page

