Via Afrika Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 6 Leesboek 9781415424940
R100.00 – R133.90Price range: R100.00 through R133.90
Die Via Afrika Afrikaans Eerste Addisionele Taal Leesboek is ontwikkel volgens die vereistes van die NKVK vir die skooljaar. Die leesboek bevat kortverhale, dramatekste, gedigte, inligtingstekste, sosiale tekste en mediatekste sowel as aktiwiteite wat elke teks vergesel. Die Leesboek sluit ook? inleiding oor elke genre wat in die boek verteenwoordig word, in. Die Onderwysersgids verskaf generiese leiding oor hoe om elke genre in die klas te behandel asook inligting oor hoe om elke leesteks te benader. Antwoorde vir al die aktiwiteite in die Leesboek kom in die Onderwysersgids voor.
Die Leesboek moet saam met die Leerderboek en Onderwysersgids vir elke graad gebruik word.
Related products
-
Sale!

Piekfyn Afrikaans Onderwysersgids Graad 7 Huistaal
R100.00 – R400.00Price range: R100.00 through R400.00 ISBN: 9781770029415Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -

Kominpas Met Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 4-7 9780799371574
R200.00 – R340.00Price range: R200.00 through R340.00 ISBN: 9780799371574Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -

-

Vis en Tjips, Jaco Jacobs 9780799359800
R120.00 – R180.00Price range: R120.00 through R180.00 ISBN: 9780799359800Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page

