Piekfyn Afrikaans Leesboek Graad 7 Huistaal 9781770029422
R100.00 – R273.00Price range: R100.00 through R273.00
About this book:
’n Leesboek soos min! Piekfyn Afrikaans Leesboek vir Graad 7 Huistaal is volgens die vereistes van die KABV. Die boek is ingedeel volgens verskillende genres met tekste en temas gepas vir leerders in hierdie fase. Wanneer leerders hierdie leesboek lees, gaan hulle hulself inleef in die wonderlike gebeure en karakters in elke storie en teks.
Maar die Piekfyn Afrikaans Leesboek bestaan nie net uit kort stories nie. Daar is ook langer stories en volksverhale wat jong lesers nuwe avonture gaan laat beleef. Daar is kort dramas om in groepverband te beurtlees of op te voer en gedigte om te lees vir genot.
Daar is ook heelwat tekste deur bekroonde skrywers, digters en dramaturge van wat leerders se lus vir lees sal aanwakker. Hulle lees oor allerlei temas waarvan hulle dalk nog nie weet nie of ontdek vreemde plekke waarvan hulle nog nooit gehoor het nie.
Related products
-

Piekfyn Afrikaans Graad 9 Leerderboek vir Eerste Addisionele Taal 9781770029361
R100.00 – R306.00Price range: R100.00 through R306.00 ISBN: 9781770029361Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -
Sale!

Piekfyn Afrikaans Graad 7 Leerderboek vir Eerste Addisionele Taal 9781770029286
R100.00 – R290.00Price range: R100.00 through R290.00 ISBN: 9781770029286Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -

Afrikaans Sonder Grense Eerste Addisionele Taal Graad 9 Leesboek – 9780636146228
R158.00 – R226.00Price range: R158.00 through R226.00 ISBN: 9780636146228Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -

Afrikaans Sonder Grense EAT Graad 9 Leerderboek – 9780636119796
R190.00 – R273.00Price range: R190.00 through R273.00 ISBN: 9780636119796Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page

